6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 146 Holland Street, Polokwane, 0700, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Jazelle Place - Eenheid 4 is 'n selfsorghuis in die hartjie van Polokwane. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek, aangesien die eiendom 'n aanloklike gemeenskaplike swembad het wat gaste op daardie warm somersdae kan geniet.
Hierdie eiendom kan gemaklik 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers met elk 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, toilet en wasbak is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Hierdie ruimte het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Buite is daar 'n onderdakparkeerplek en gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die ligging van hierdie eiendom is naby talle winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 146 Holland Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Jazelle Place- Unit 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Holland Street, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang