Selfsorg in Kabeljous

Jbay accommodation

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Werner B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker gekuier. Ek en my seun het baie lekker gebly. Ek weet net nie of ek dit misgekyk het nie, maar dit het op die webwerf gelyk of elke kamer sy eie badkamer en toilet het, maar toe sien ek dis 'n badkamer wat gedeel word. Maar Mr Maseko het gou 'n plan gemaak en ons elders ingesit wat daar wel 'n badkamer alleenlik vir die kamer is, so all good. Was van daar af heel lekker. Maseko is 'n baie hulpvaardige persoon wat klein probleempies gou oplos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andelene S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Pragtige netjiese skoon kamers. Personeel vriendelik en gasvry. Die akkommodasie was netjies en skoon. Personeel was vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hitler Freddy
Jbay accommodation
Dear Andolene, thank you so much for your kind words. We're thrilled to hear that you enjoyed your stay.

Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

It was good to sleep there. The lady that was helping us is so nice and kind. She is a sweet lady; she cared about people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hitler Freddy
Jbay accommodation
Thank you for taking your time to leave your review. We would love to see you soon.

Marius B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Sal aanbeveel. Verblyf was lekker, parkering bietjie knap en 2 aande se koue stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Basis. Fotos is misleidend. Blyk of daar 'n badkamer in die kamer is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zaine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Was rerig nice. Ja, dankie, ek het baie lekker gekuier. Dit was rerig 'n avontuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hitler Freddy
Jbay accommodation
Dear Zaine. Thank you so much for sharing your experience with us. We hope to see you again!

Dawn F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Was a sleep over. It was alright; they must leave more bedding out. The shower floor did not look appealing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hitler Freddy
Jbay accommodation
The bed was perfectly made except for the blanket that was discussed in the evening with the guest, which was left on the kitchen counter. The shower must have been utilised by the other two guests before you arrived after 23:00 that night.

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2025

Nie geskik vir 2 aande nie. Badkamer sonder stort nie op standaard nie. Die kamer was baie warm en bedompig. Dit was 'n gedeelde badkamer wat ons nie gemaklik gelaat het nie. Ook geen stort nie. Moes in die bad sit met handstort. Baie ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene E
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Des 2025

Ons het nie 'n ander keuse gehad om daar te bly nie, die eienaar was nie bereid nie. Die bespreking het dit nie baie duidelik gestel dat die huis (badkamers, kombuis, leef areas) met ander gedeel word wat kamers huur nie. Die huis word skoon gehou alhoewel dit nie op ons standaard was nie. Minimale toebehore in die kombuis, die gordyne was slordig, en die goedkoopste moontlike meubels en kombuis toebehore word verskaf. Die oond is nie regtig in 'n werkende toestand nie. Sou dit nie aanbeveel vir 'n gesin met kinders en 'n ouma om daar te bly nie aangesien daar ook trappe is wat moeilik is vir ouermense. Die parkering en nou gangetjie waardeur 'n mens telke male moes ry is baie swak beplan. Geen see-uitsig nie, maar wel naby die lagoon. Redelik ver van die swemstrand af. Ons skottelgoed is wel elke dag gewas. Die foto's is nie 'n toonbeeld van hoe dit regtig lyk nie en 'n mens word onder die verkeerde indruk gestel deur die foto's. Beslis nie 'n plek wat ons weer in die toekoms sal besoek nie. Die eienaar was ook nie bereid om ons geld terug te betaal nie, en was gedwing om daar te bly.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.2
Des 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hitler Freddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Kabeljauws Road, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d80f9b94e38bf2463d6e1752febc91a749208f6720966557c6c3a63ab299ff2476cf157ae11181dfa01a4cc08437a554204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 5 Kabeljauws Road Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.0070547 24.9281635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang