JBay Zebra Lodge
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 150R2 678 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jbay Zebra Lodge is in Thornhill, Jefferysbaai, geleë en bied 'n manjifieke panoramiese uitsig oor die aanloklike en kristalagtige water van die Indiese oseaan, terwyl dit terselfdertyd vir gaste 'n romantiese bos-ervaring bied met die teenwoordigheid van wild.
Verblyf word gebied in 2 luukse suites, 2 safari-tente en 1 gesinskamer. Die suites en tente het slaapplek vir 2 gaste in elk en die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suites en gesinskamer het ook TV's met DStv.
Naby is die beste gholfbane, strandperdry, sandplankry, lugduik, bergfietsry, natuurwandelings, wildritte en Addo Olifantpark.
Die lodge bied 'n unieke geleentheid om balans en harmonie te herontdek wat geskep word deur 'n atmosfeer van rustigheid en kalmte waarop ons 'n onvergeetlike ervaring bied deur te ontspan en 'n luilekker dag by die swembad deur te bring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Portugees
- Spaans
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Florbela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Gaste dink JBay Zebra Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang