LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Madri V
1 nag
5.0
Okt 2026

Heerlik, veilig, baie stil. Ideal vir studente wat 'n paar nagte moet oorbly. Ek het baie lekker gebly, en sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ek weer moet teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die resensie, ons verwelkom jou graag terug.

Munier I
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

We enjoyed our stay. Had everything we needed for a short visit to Centurion. It was lovely and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Good day. Thank you for your positive feedback.

Bernadette R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjouke J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie aangenaam. Die kamer is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Visser S
1 nag
4.8
Mei 2026

Waarde vir geld, goed geleë vir waar ek wou wees. Ek het baie lekker gebly, gasvrou en eggenoot baie vriendelik en behulpsaam. En die plek het alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zayne E
1 nag
4.0
Mrt 2026

Great value for money and a comfortable stay. It was a quick but successful stay. Professional and low noise allowed me to work my weird shift and get in some rest. They were kind enough to let me check out late for this purpose. I will be staying there again when I'm in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Jeanley
Thank you for the positive review.

Elmarié H
Kort verblyf
3.4
Aug 2026

Rustig en stil. Die plek is netjies, skoon en bied al die geriewe wat nodig is met die doel van my besoek in ag geneem. Jeanette was baie vriendelik en behulpsaam. Al wat gepla het, is die feit dat die perseel se toegangshek nie geoutomatiseer is nie. Vir my as vrou alleen was dit senuweesend om elke keer uit te klim om die hek oop en toe te maak. Centurion is bekend vir kapings en dit het regtig gepla.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Jeanley
Goeie dag, Dankie vir terugvoer. Ons het wil aangebied om die hek oop en toe te maak vir jou.

Madeleine V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek het baie lekker by Jeanley gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker by Jeanley gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray D
1 nag
4.8
Nov 2025

Doel perfek. Rustige, funksionele verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gemaklik, vriendelik en super spesiaal. Dit was 'n awesome naweek. Die eienaar is amazing en so vriendelik, sy het ons verblyf baie gemaklik gemaak en dit was so rustig en stil. P.S. Dansy Jenlys, ek is nou verloof en baie gelukkig. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly vir jou, mag julle baie gelukkig wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R498
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R498
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R498
per nag, vir 2 mense
Bespreek

215 Springbok Street, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb66335caa83a13a6eb93bb45c16df61a3390de211936df08f4dcf66619c9bdcf2eccfa14a0687f812a2e5971453df1afcb05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R498 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 215 Springbok Street Wierdapark 0149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.859120940901 28.139792335686
Soek in 'n groter streek