LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 215 Springbok Street, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Jeanley bied veilige verblyf in die voorstad Wierdapark in Centurion.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n lessenaar, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n binnehof met buitemeubels en braaigeriewe. Die verblyf werk met sonkrag.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eenheid is lekker naby plaaslike winkels en restaurante geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Madri V
5.0
Heerlik, veilig, baie stil. Ideal vir studente wat 'n paar nagte moet oorbly. Ek het baie lekker gebly, en sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ek...
Sien meer
Okt 2026
Munier I
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay. Had everything we needed for a short visit to Centurion. It was lovely and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Bernadette R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Lekker gebly, dankie.
Jun 2026
Sjouke J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Die kamer is baie gerieflik.
Apr 2026
Madeleine V
5.0
Ek het baie lekker by Jeanley gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker by Jeanley gebly. Die gasvrou is baie vriendelik...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 215 Springbok Street, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng
  • Gaste dink Jeanley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R498
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R498
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R498
per nag, vir 2 mense
Bespreek

215 Springbok Street, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb66335caa83a13a6eb93bb45c16df61a3390de211936df08f4dcf66619c9bdcf2eccfa14a0687f812a2e5971453df1afcb05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R498 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 215 Springbok Street Wierdapark 0149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.859120940901 28.139792335686
Soek in 'n groter streek