Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jean's Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Jean's Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rina G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en netjies.

Lekker gekuier, Dawn was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

Thank you for your stay at Jean's Nest and we look forward to seeing you again in the near future.

Jean's Nest
Millicent A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jeans's Nest is a place one can unwind and relax away from the city.

I really enjoyed staying at Jeans Nest. The tranquillity of the nature surrounding one with the silent one need for a break away. It was everything we expected with so much more to offer. The owners were very friendly and always willing to assist. The house, very spacious and well equipped. We didn't need to bring anything along. Totally loved my experience and would highly recommend Jean's Nest. Dawn, you're the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

It was an absolute pleasure having you, your partner and friends around. Thank you for making Jean's Nest your temporary home whilst away from home.

Millicent, we look forward to your next visit in the near future.

Jean's Nest
Keith M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

If it's peace and quiet you're after, then this is a good choice. Very well-situated in Sedgefield, away from the hustle and bustle.

Very friendly reception. Adequate facilities, neat and tidy. I will definitely revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

Thanks for the positive response, Keith. Looking forward to you and your wife visit at Jean's Nest in the near future.

Jean's Nest
Hannelie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike tuin en voëlgesang.

Vriendelike diens, netjiese en skoon blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

Dankie vir u besoek te Jeans Nest.

Jean's Nest
Anton N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek met gasvrye eienaar.

By ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Daar is onmiddellik in al ons behoeftes voorsien. Gedurende ons verblyf kon ons enige tyd vir iets vra wat ons benodig. Ons tydjie daar was een plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

Wow Anton julle was 'n fantastiese familie om by Jean's Nest te he. Dankie vir die resensie, vetrou om jul weer in die toekoms te sien.

Jean's Nest
Ettienne H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne H
Gesin met tieners

Skoon, netjies en rusting.

Huis was skoon en netjies, met alles wat jy nodig sal kry. Gashere was baie vriendelik en helpvol. Die uitsig oor die woud was wonderlik. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Ettienne. Dit was wonderlik gewees om julle aan huis te hê, met goed opgevoede tieners. Ons sien uit na julle volgende besoek aan ons.

Jean's Nest
Jan N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n lekker verblyf was dit. Vir ons was dit 'n 5 ster.

Die huis was baie netjies toegerus met alles en nog wat. Die gasvrou was beskikbaar en reg om te help waar ook al. Ons het lekker gebraai buite en ook die volgende dag 'n lekker maal gekook binne. Gekuier op die buite stoep. Die hele huis is ruim en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jean's Nest se terugvoer

Baie dankie Jan, vir die vyf ster resensie. Ek waardeer dit. Dit was wonderlik gewees om julle by Jeans Nest te hê. Ons kyk uit na 'n volgende besoek.

Jean's Nest
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dd344d2498ee2e155d87aaee988a7488aead90c341c99fc0cc241224f97626b8583dee65535aab531cbf53dccc44c5f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Disa Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022035831975 22.816790369692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem