Wavecrest Akkommodasie by Jeffreys Bay Beach Accommodation - Apartment 2 | LekkeSlaap
+37

Jeffreys Bay Beach Accommodation - Apartment 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gama-weg 139a, Villa Delfini, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jeffreys Bay Beach Accommodation - Apartment 2 is 'n strandfront-selfsorgwoonstel in Jeffreysbaai. Dié eenheid bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat oopplan is met 'n stort-oor-bad. Die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die deel die tweede slaapkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n veiligheidshek.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area en 'n piekniektafel waar gaste alfresco etes kan geniet met 'n uitstekend uitsig oor die see in die agtergrond. Gratis WiFi en onderdak parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en doendinge in die area sluit swem, branderplankry, snorkel, visvang, seil, kanovaart, voetslaan, fietsry en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Jeffreys Bay Beach Accommodation - Apartment 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gama-weg 139a, Villa Delfini, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gama-weg 139a, Villa Delfini, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcebb4c1c2f236be068642eb528393f584d7cfb4acc0454d7f73191e0a8063b4d0d2c1bd70fce0ceba07b2d6066b283bdb3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) 139a Da Gama Road Villa Delfini, Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.034785 24.931014
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za