Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jen's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vletter-straat 650, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jen's is op die randjie van Dullstroom, net 'n entjie van die dorp, kroeë en plattelandse voetpaadjies af. Die Dullstroom Roofvoël en Rehabilitasiesentrum en die Dullstroomdam is net 2 km van die instansie af.

Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelkamer of 'n enkelkamer wat elk hul eie ingang het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskas in die dubbelkamer. Die kamers is ideaal vir verblyf van 1 tot 3 nagte.

Die verblyf bied direkte toegang tot Dullstroom se pragtige natuur- en bergroetes deur die voorste hekkie. Daar is plek vir gaste se perde in die stalle. Gaste kan verder navraag hieroor doen. Daar is ook 'n volledige grootte dressuur-arena op die perseel en ongelooflike plekke om met die perde te gaan ry. Gaste se honde is welkom teen geen ekstra koste. Sien asb. meer inligting hieroor onder die bepalings en voorwaardes.

Jou gasheer, Jen, is 'n passievolle perderuiter wat al vir 10 jaar in Dullstroom woon en nou die dressuur-arena en ruitery effens opsy skuif om die B&B-wêreld te betree.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Jen's
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • De Vletter-straat 650, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vletter-straat 650, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dd76657f6fadadc5357b7538a415dd6f726522ff511fea1e87aed2d203bd71f644e4bca4ebbf3502fc805453c0e555f272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 650 De Vletter Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.422530266595 30.095318555832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem