Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jill Rose Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 104

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Jill Rose Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Irma S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, verfris en stilte.

Altyd so lekker en gesellig by Jill Rose Guest House. Uiters skoon, netjies en mens slaap lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Sou sê dit is standaard - niks exceptional nie. Dink die dorp se dienslewering doen meer skade aan die besoekers se ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met warm kamers in die koue Dullstroom.

Die ontbyt was baie en baie lekker personeel baie vriendelik gewees, sal weer van hulle gebruik maak as ons daar in Dullstroom is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was netjies en skoon. Net 'n paar goedjies wat die aandag moet kry. Ketel se deksel was gebreek en kan nie oopmaak nie. Die badkamer se een lig werk nie. Die een bedlampie se skerm was gebreek,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krystle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Krystle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vinnige naweek wegbreek.

Netjies ruim en skoon. Sou net daarvan gehou het as daar braaigeriewe was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jill Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Daar is braai geriewe by die swembad. Jammer jy het dit nie gesien nie. Volgende keer bel ons net as jy enigeiets benodig. Vriendelik Groete, Anita.

Jill Rose Guest House
Andrew G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and comfortable. Convenient access to town.

Nice neat setting. Breakfasts were great. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier. Net paar dingetjies wat krap.

Die gastehuis is goed toegerus, maar die tuin is erg verwaarloos. Swembad is chaoties. Dan het niemand my ingelig waar ek sleutels moes afhaal nie. Was van een plek na ander om uit te vind waar boek ek in en dit was nogal ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename naweek.

Die kamer was skoon en keurig. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus by die pragtige netjiese en skoon gastehuis!

Die kamer was baie ruim en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Netjies en skoon.

Niemand laat weet jou waar om sleutel te kry nie. Gedurende verblyf vra niemand of alles nog in orde is nie, bv. TV het seinprobleem, WiFi werk nie, swembad lyk glad nie so skoon as op advertensie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Dis was lekker by die plek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharne J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plek, met die mooiste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice venue and close to everything (walking distance).

We arrived onsite and was helped quite quickly to get the keys and location of our unit. We were sent an SMS shortly after we booked in to suggest we move our motorcycle to the back of the unit where it will be much safer and away for street view as a precaution. We enjoyed the stay and loved the fact that we had really warm water all of the time. Overall a good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindyanne V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindyanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks het tekort geskiet nie - kamer was netjies en skoon en dekor baie mooi.

Sal enige tyd weer by Jill Rose Guest House gaan bly. Het verblyf terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Fantasties pragtige kamers.

Baie mooi gastehuis, goed versorg en pragtige meubels. Beveel dit aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en huislike atmosfeer waar dit stil genoeg is om 'n heerlike middagslapie in te kry. Dankie vir puik verblyf. Ons kom weer.

Die kamers is ruim en gerieflik. Dis 'n gesellige atmosfeer en baie stil. Ons verblyf was voortreflik gewees - kan dit hoog aanbeveel. Ons gaan beslis volgende keer weer by Jil Rose Gastehuis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid! Alles wat jy nodig het was daar - baie dankie vir heerlike verblyf!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmarie N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie N
Gesin met klein kinders

Verblyf is netjies en goed ingerigte kamers met al die geriewe nodig. Ontbyt by restaurant was wonderlik en personeel vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie dat ons tuis kon voel. Die kamers vir die winter is toegerus met elektriese komberse op die beddens en lugversorging. Koffie en tee-geriewe, met ander eetgerei, mikrogolfoond en yskassie. Ons het in Crimson Cascade vertoef, wat agter apart in die erf staan. Die kamers word elke dag gediens. Die ontbyt wat bedien word by die Restaurant is baie heerlik en al die personeel so vriendelik. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in Dullstroom.

Baie lekker gebly. Vriendelike bestuurder. Kamer netjies. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jill Rose Guest House se terugvoer

Ons is baie bly as ons gaste tevrede is. Ons streef daarna om ons beste te gee.
Kom kuier gerus weer.

Jill Rose Guest House
Martin H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is loopafstand van die hoofstraat, net onder die Dullstroom Inn, wat baie aangenaam is.

Die kamer is skoon gehou en was baie gerieflik. Die kleurskakering en lig in die hoofslaapkamer kan miskien heroorweeg word, asook die wasbakke se kleur, maar dit was geensins onaangenaam nie. Die vertrekke het baie spasie, veral die badkamer. Die kamer was ook netjies gehou en die geriewe was uitstekend. Veiligheid was geen probleem nie. Ons sal die eenheid beslis aanbeveel en weer besoek. Die afhaal van die sleutel was maklik en vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K
Enkelreisiger

Mooi, skoon en gemaklike verblyf.

Die kamer was gerieflik en goed toegerus. Die ontbyt was smaaklik en die atmosfeer verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje Nassau-straat 3, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5a968ce0fd33a272acbd6f9826ece0a385d2d1a1974087bb59cf0a999f9acadc12de55306e6c02d1b9dfa6457e13afad9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3 Oranje Nassau Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4151367949 30.108266694443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem