2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Joan Selfsorg Eenheid is geleë in die lowerryke voorstad Denver Park in George, 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is op die eienaar se eiendom geleë. Die woonstel bestaan uit 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea is gemeubileer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en bevat 'n induksiestoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 2 mense. Die woonstel het ook 'n TV met volledige DStv-kanale.
Die woonstel lei na 'n patio met 'n bistrotafel met 2 stoele. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Joan Selfsorg Eenheid het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang