Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John Montagu Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

'n Deposito van 50% word met besprekings gehef.
Alle besprekings is 4 weke voor die inklokdatum ten volle betaalbaar aan die instansie.
Kansellasies: Deposito is nie terugbetaalbaar nie, tensy ons ander huurders bespreek op dieselfde datums.
Inkloktyd: 14:00 of vroeër indien so gereël. Laat weet ons asb. as jy laat gaan opdaag.
Rook is verbode in die gebou.
Linne en handdoeke mag slegs binne gebruik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 30, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ffa68f763c3dcca70ed2f7f448f94801a0721829bffe98bb7deeeed0d475f93cbfa73e9ca54db6177c4afc748139755ccc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 30 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.785391 20.122078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem