+11

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jurie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Alles wat mens benodig om jou verblyf aangenaam te maak. Sonder twyfel sal ek weer by Jolin Studio bespreek. Vriendelike diens. Skoon en pragtige plek om in te woon. USB- en C-charge ports aan beide kante van die bed. Sagte komberse en skoon beddegoed. Volledig toegeruste kombuis vir die selfsorgeenheid. Badkamer en toilet met meer as wat ek verwag het. Regtig 'n lekker plek om te oornag of selfs meer as net een nag. Toegang tot swembad en braai. Maklik om te vind en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Dis veilig, naby aan alles en baie gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang! Baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Baie dankie, ek is bly julle het lekker by ons gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Highly recommended. Wonderful stay at Jolin Studio. Spotlessly clean and tastefully decorated. Charming and helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Thank you for the kind review. Much appreciated. Hope we can accommodate you again in the future.

Riaan G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Baie lekker, dankie. Ons is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dit was een van die heel beste oornag blyplek ondervinding. Dit is 'n pragtige en moderne wooneenheid met alle bybehore, insluitend 'n koffiemasjien en 'n swembad. Baie sterk aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Hoop dat ons jou in die toekoms weer sal kan huisves.

Zelna V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Wonderlike verblyf. Jolin Studio is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het. Dit was 'n heerlike plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, skoon en pragtig. Heerlik warm geslaap. Die eenheid het alles wat jy kan nodig hê en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Ek is baie bly julle het lekker by ons gebly . Dankie vir jou resensie.

Anel R
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekende verblyf, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netjies, veilig, gerieflik. Baie lekker, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Baie dankie dat jy ons gekies het vir jou akkommodasie keuse. Ons sal julle graag weer in die toekoms huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
15 % AF
R1 250 R1 063
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
15 % AF
R1 250 R1 063
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
15 % AF
R1 250 R1 063
per nag, vir 4 mense
Bespreek

168A Genl Maritz Street, Welgelegen, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b77a9f234096a0d06956a62f3d9e1abefb812a963fe43ef78c3ce6800a4b1aa3a22688fb1e7dfb21089ea6c7906caa8dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 168A Genl Maritz Street Welgelegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8866538 29.4663309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang