LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolly Jenny @ The Dunes | LekkeSlaap
+33

Jolly Jenny @ The Dunes

9 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 2 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord is in Keurboomstrand net buite Plettenbergbaai en het 'n privaat Blouvlagstrand wat net 5 minute se stap ver is.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Daar is 'n skakeldeur tussen die eenhede sodat hulle ook saam vir 4 gaste bespreek kan word. Elke eenheid het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, ingeboude kaste met hangers en 2 stoele. Elke eenheid het 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n toegeruste kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n strykyster en -plank in.

Daar is 2 swembaddens op die perseel en 'n stoeparea by die strand waar gaste kan ontspan. Die oord bied ook 'n restaurant en kroeg. 'n Buffet-ontbyt of a la carte-ontbyt word ook daagliks voorsien. Gratis onderdakparkeerplek in 'n veilige area word voorsien vir gaste se gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Jolly Jenny @ The Dunes
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jolly Jenny @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGM5jcjJGYCVaMeNiBEnFsazHPy2WJvjJH3l3LRqFa2bhdNvQQo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.009440126787 23.422437363264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!