Opsomming van Resensie
Nicky V - Nov 2020
Gemiddeld
'n Moet bespreek, uitstekend.
Johan J - Okt 2020
Gemiddeld
Ongelooflike goeie diens, pragtig.
Jorn's Guest House's terugvoer
Beste Johan,
Baie, baie dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer elke woord opreg en ons sien baie daarna uit om julle weer by ons te verwelkomn!
Groete uit Nelspruit,
Jacus Müller
Marlene D - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasties! Ons is baie bederf.
Jorn's Guest House's terugvoer
Hi daar Mrlene,
Naie, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n wonderlike resensie te skryf. Ons is almal baie dankbaar om te weet dat julle die tydjie by ons so baie geniet het. Ons sien werklik daarna uit om julle weer by ons te hê!
Groete,
Jacus Müller
Ria V - Jan 2020
Gemiddeld
Sleepover after a long trip from Mozambique.
Jorn's Guest House's terugvoer
Dear Maria,
Thank you for the wonderful review.
We look forward to welcoming you back soon.
Warm regards,
Jacus Müller
Jean M - Des 2019
Gemiddeld
Excellent.
Jorn's Guest House's terugvoer
Dear Jean,
Thank you very much for the great review.
It was an awesome pleasure to host you here and we are truly happy to know that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcome you back soon!
Warm wishes,
Jacus Müller
Andre K - Okt 2019
Gemiddeld
Rustige verblyf met heerlike ontbyt.
Jorn's Guest House's terugvoer
Beste Andre
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Baie dankie ook vir die baie positiewe resensie, ons waardeer jou woorde opreg.
Groete uit die Laeveld
Jacus Müller
Frikkie P - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies en goed geleë.
Jorn's Guest House's terugvoer
Beste Frikkie,
Ons waardeer opreg dat jy 'n tydjie geneem het om 'n resensie te skryf. Ons hoop om volgende keer 100% aan al jou verwagtinge te voldoen.
Groete,
Jacus
Lizette J - Sep 2019
Gemiddeld
Baie netjies, en gerieflik.
Jorn's Guest House's terugvoer
Beste Lizette
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.
Groete
Jacus Müller
Andre S - Aug 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en vriendelike personeel.
Jorn's Guest House's terugvoer
Beste Andrë
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om met jou volgende besoek aan al jou vereistes te voldoen.
Beste wense.
Jacus Müller
Albert S - Jul 2019
Gemiddeld
Skitterend.
Jorn's Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die skitterende resensie Albert!
Rudie M - Jun 2019
Gemiddeld
Awesome.
Jorn's Guest House's terugvoer
Dear Rudie,
Thank you very much for the awesome review. We look forward to welcome you back soon!
Jacobus S - Mei 2019
Gemiddeld
Uitstekende plek, baie goeie diens en ontbyt is uit die boeke uit.
Jorn's Guest House's terugvoer
Baie dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan en ook vir jou goeie aanbeveling Esmarie. Ons sien voorwaar daarna uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms!
Sandra O - Nov 2018
Gemiddeld
Absoluut veilig gevoel met 'n heerlike ontbyt.
Shawn E - Jun 2018
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en sal aanbeveel.
Janine C - Mei 2018
Gemiddeld
Baie mooi gastehuis, sentraal geleë en sal definitief weer daar bly.
Dirk V - Mei 2018
Gemiddeld
Alles skoon en netjies. Diens baie goed.
Laylah H - Apr 2018
Gemiddeld
Spectacular stay.
Frederik V - Mrt 2018
Gemiddeld
'n Trappie bo die res wat 4 ster aanbetref.
Alet D - Aug 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly by Jorn's Guest House en ons was baie vriendelik ontvang.
Melinda B - Jul 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Estelle P - Sep 2016
Gemiddeld
Keurige gastehuis met top-opgeleide personeel.
Jorn's Guest House's terugvoer
Liewe Estelle,
Baie dankie dat jy ons gekies het en vir die resensie.
Dit was wonderlik om jou hier te hê en ons sien uit na jou volgende besoek!
Beste wense,
Jacus Müller
Christo A - Jul 2016
Gemiddeld
As jy Innibos fees toe gaan jaarliks, is Jorn's Gastehuis die perfekte keuse.
Pieter S - Sep 2015
Gemiddeld
Hierdie gastehuis is besonders, die rustigheid is wonderlik vir jou siel.
Gerda H - Feb 2015
Gemiddeld
Clean, friendly and will stay again if they put other blinds or curtains in front of windows
Sharon P - Jun 2014
Gemiddeld
Great place
Kobus S - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie lekker gebly - waarde vir geld!
Godfrey M - Jan 2013
Gemiddeld
Great service and wonderful, clean guest house!
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 6