Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het al die basiese toebehore om maaltye te kook. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die leefarea langs die kombuis het 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n klein stoep met 'n tafel vir 4 en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kompleks is ongeveer 23 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, 6 km vanaf die Eagle Canyon Gholflandgoed en 54 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Jaar gelys 7

Ligging

  • Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Gaste dink JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcxlHVHj13LDayw8ncnaF1RERh4Pg8cgFogMj5VFRLvXTAYKzjo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 Savannah Lodge Complex, Glock Road Honeydew 2170 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0985449 27.8986994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem