Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J's Audacious Living 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir J's Audacious Living 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Netjies en goed geleë. Loopafstand van eetplekke. Rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met klein kinders

Fantastic stay, everything you need and super friendly/helpful hosts!

We had a fantastic stay at J's. The hosts were incredibly helpful and eager to assist with any needs. The house is lovely and perfectly located across the beautiful church. The house was perfect for our family getaway with comfortable spacious rooms, all the necessities and a special touch for each guest. Will definitely come to visit again and make it a longer stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Elmarie and her family were absolutely wonderful guests!
It was such a pleasure to have them in our home. Elmarie was so friendly and easy to communicate with.
I would highly recommend Elmarie and her family to any Lekker Slaap host, they are simply the best!.

J's Audacious Living 2
Elsabie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie T

Again it was just the most beautiful house!

A very welcome overnight on our trip. The house is spacious with quality beds and bedding, extremely neat and well-appointed. The lockup double garage was a bonus as we needed a secure covered space for my son's vehicle and trailer. This is definitely our house of choice when booking in Montagu. After a long day's drive, we could stretch our legs and walk to the restaurants close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Thank you so much for taking the time to post an awesome review and for the 5 star rating. Your kind comments are really appreciated! We are really glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again soon!

J's Audacious Living 2
Mark K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met vriende

Overnight stay on Motorcycke trip with friends, expolring the area.

We just needed a place to stay for 7 of us together and a secure place to park motorcycles. This exceeded our expectations. Tastefully furnished and beautiful rooms. Load shedding plans in place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gerieflik.

Baie goeie waarde vir geld en die diens was onverbeterlik. Baie dankie, ons het ons kuiertjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas en vir die 5-ster-gradering. U vriendelike kommentaar word opreg waardeer. Ons is regtig bly dat U die verblyf geniet het en sien uit daarna om binnekort weer te sien.

J's Audacious Living 2
Valerie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies. Loopafstand van restaurante en winkels.

Ons het vanaf die eerste oomblik wat ons by J's ingestap het welkom gevoel. Die atmosfeer is aangenaam. Heerlike kuierplek buite by die swembad, die badkamers is groot en baie mooi gemaak. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, die gasvrou en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies. Lekker groot stoof, genoeg eetgerei en lekker binne braai area. Vir veiligheid is daar 'n alarm stelsel. Toesluit motorhuis. Alles is baie gerieflik. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas en vir die 5 -ster gradering. U vriendelike kommentaar word opreg waardeer. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om binnekort weer te sien.

J's Audacious Living 2
Isak Johannes G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie mooi en die diens baie vriendelik.

Die huis is baie goed geleë en die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Beide die kamer en die huis was baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Geagte Ian, baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living. Hoop om U binnekort weer te sien. Groete, Erna.

J's Audacious Living 2
Maryna W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig pragtig!

Hierdie is baie netjiese pragtige plek om oor te bly, personeel en bestuur gaan uit hulle pad uit. Sal definitief aanbeveel, het wonderlike oornag gehad daar. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Geagte Maryna,
Baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living.
Hoop om U binnekort weer te sien.
Groete,
Erna.

J's Audacious Living 2
Fabien L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay!

Beautiful house, nice room, beautiful and big bathroom, garage for the car. We had the house for ourselves but anyway we were well welcomed by Youlande and had a lot of space for us. The house was cleaned and well equipped. It was great as well to be close to the main road to have a walk to the bar and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quawnitah G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quawnitah G
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning house!

We had a most amazing weekend there. The house is beautiful, Victorian in style. I took a bath overlooking a zen garden on a rainy day. Heavenly. The host was warm and very helpful. We will definitely be back in this year still. I can with surety and pride recommend anybody to not miss out on this great experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Gesin met tieners

Netjies en nuut!

Ons het uitstekende diens gekry van Jolande, Lukas en Erna. Die huis is baie sentraal geleë, is stapafstand van die middedorp en is pragtig gemeubileerd. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Geagte Marius.
Baie dankie, dit word opreg waardeer. Ons verwelkom u enige tyd weer by J's Audacious Living.
Ons hoop om u gou weer te sien.

J's Audacious Living 2
Edwin B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B
Enkelreisiger

Baie huislik, netjies, veilig en rustig.

Heerlik gebly en baie hartlik ontvang deur Lukas Jooste en Jolandi. Hulle is uiters gasvry en baie dankie Lukas dat ons die Rally kon saam geniet, en Jolandi baie dankie vir die heerlike ontbyt verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J's Audacious Living 2 se terugvoer

Geagte Edwin,
Baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living.
Hoop om U binnekort weer te sien.

J's Audacious Living 2
Jan M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was beïndruk met die ruimte, luuksheid en goeie diens. Hoewel bietjie duur, is dit goeie waarde vir die geld.

Baie dankie! Dit was 'n goeie ervaring om hier oor te bly. Baie ruim, luuks en goeie diens. Al die toebehore is pragtig nuut. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik verby!

Ons moes vir een nag blyplek kry in Montagu op kort kennisgewing. Die diens was vriendelik en vinnig. Dit is baie mooi en gerieflik. Ons het heerlik geslaap, geen geraas. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 9, Montagu, Kaapstad, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a86a21e9ea3509c4f029f07dde8b51bbd446dae813f8725f5b823932437cdf4ab6f73416c8e7cfd54589614014ba8b02a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.786287960027 20.119180326389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem