4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jubel n Juig Self-Catering bied puik verblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus en dit is net 200 meter van Dwarskersbos se strand af.
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met bad, stort en gratis toiletware. Daar is ondervloerse verhitting.
Die stoep het 'n braaiplek en geriewe vir gaste wat buite wil eet. Dié woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond en mikrogolfoond. Die oopplan-sitarea en -eetarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitarea het 2 slaapbanke, elkeen met slaapplek vir 2 persone.
Gratis parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Jubel n Juig Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang