LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Dwarskersbos

Jubel n Juig Self-Catering

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Jubel n Juig Selfsorg is net 200 m vanaf Dwarskersbos-strand geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus.

Die woonstel beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens verdeel kan word, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Die eenheid het ook ondervloerse verhitting.

Ander geriewe sluit in 'n patio met braai en buite-eetgeriewe. 'n Goed toegeruste kombuis met 'n oond, stoof en mikrogolfoond. Die oopplan-eet- en sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer het ook 2 slaapbanke, wat slaapplek bied vir nog 2 mense.

Daar is gratis privaat parkering op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jorina D
5.0
Het so lekker by Jubel en Juig gebly – sommer dadelik tuis gevoel! Het regtig heerlik gebly by Jubel en Juig! Dit is ’n lekker rustige en gemaklike pl...
Sien meer
Sep 2026
Jan-Petrus S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, netjies, skoon, goed toegerus, naby die see, en baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker hier gebly...
Sien meer
Aug 2026
Lindsay F
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir jou siel. Tannie Mariette se plekkie is absoluut Dwarskersbos se hidden gem!
Jun 2026
Lara F
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, clean, welcoming. The stay was lovely. Mariette is a wonderful host and is very accommodating and helpful. (She helped us fin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Kris P
Saam met vriende
5.0
The best nothing more nothing less the best. Simply in a few words the host is out of this world. She thought of every single thing you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jubel n Juig Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek

4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39fa399148d9761719ee1a24e197ae55cbb133fdf5180c82847a8cd0910d746761c0cb696c2e01e88bfe4cacda179fc27f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 4 Pikkewyn Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.681073190551 18.246060758829
Soek in 'n groter streek