2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Judy's Rose Cottage is 'n bekoorlike kothuis met sy eie privaat ingang in Swellendam, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak.
Gaste het toegang tot die plonspoel, tuinarea, en ontbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste.
Doendinge in die omgewing sluit in stap, perdry, kunsgalerye en museums. Daar is ook 'n pragtige 9-putjie gholfbaan in die nabyheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Judy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Judy's Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang