Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just-a-bed- Stone Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Just-a-bed- Stone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

'n Lekker plekkie om te oornag. Beddens baie gemaklik.

Ons het baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, veilig en rustig.

Ons het regtig alles gehad wat nodig is, dit was 'n heerlike rustige aand. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Gerieflik, ruim, netjies, goed toegerus.

Heerlike oornagverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V

Goeie oornag plek.

Goed gebly. Die trap na die badkamer is te hoog vir ou mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Just-a-bed- Stone Cottage se terugvoer

Hallo Michiel. Dankie vir jou terugvoer. Ek kan ongelukkig nie iets aan die hoogte van die trappie doen nie, maar ek sal 'n plan maak om iets daar te sit sodat mens kan vashou!

Just-a-bed- Stone Cottage
Dalene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Absolute value for money!

Baie mooi, skoon & netjies! Goed ingerig met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Goed geleë en veilig! Een van die bestes in Graaff-Reinet! Sou hul 8 sterre gegee het as daar lugversorging was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geanitha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geanitha K

Lekker!

Baie netjies en oulike plek! Gemaklike beddens en alle toerusting is netjies. Ligging is loopafstand van restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel aan vir enige toekomstige reisigers.

Heerlik gekuier, geslaap. Skoon en baie netjiese huis. Vriendelike eienaar en personeel. Ligging is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Idiaal vir 'n nog of twee.

Baie vriendelike verwelkoming. Inligting is vrylik gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer kom - alles het gepas!

Dit was al te lekker met 'n uiters vriendelike en behulpsame gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet B
Saam met vriende

Excellent value for money!

My children overnighted here on their way back to university in the WC from KZN. It was perfect for what they needed, great customer service, comfortable, clean and very good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny O
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Werklik aangename akkommodasie wat ek enige tyd sou aanbeveel. Baie goeie klientediens en kommunikasie van die eienaar. Voorstelle om dit te verbeter is die volgende: a. Meer potte en bakke vir kosmaak. b. Groter asblik. c. Groter vrieskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Just-a-bed- Stone Cottage se terugvoer

Beste Johnny. Baie dankie vir jou aanbevelings en resensie. Ek het reeds meer potte en ander kosmaaktoerusting in die plekkie gesit en ook ‘n groter asblik in die kombuis. Die yskas is 'n retro yskas en is ook deel van die atmosfeer. Ek sal oorweeg om ‘n groter een in te sit, maar ek dink die kroegyskas behoort eintlik heeltemal voldoende te wees vir meeste wat oorbly. Just-a-bed!

Just-a-bed- Stone Cottage
Marijke S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke S
Gesin met klein kinders

Central, comfortable and safe.

The accommodation is centrally located and offered everything we needed for a comfortable stay. Communication with the owner was very good. The lock-up garage was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B

Knus, gerieflik & verwelkomend ná 'n lang reis op die pad.

Heerlik. Miskien nog 'n waaier en muskietweerder in die sitkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Gesin met tieners

Perfect for overnight stopover.

Perfect for overnight stopover, everything you need with good places to eat nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobi P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi P

Die ekstra myl is gestap!

Ek moes inderhaas vir my kinders oorslaapplek kry en Just-a-bed was die perfekte plek vir hulle om te rus na 'n lang dag op die pad. Baie dankie dat ons op kort kennisgewing geholpe kon raak! Hulle gaan beslis weer daar oorslaap, want dit is die perfekte stop tussen Stilbaai en Potchefstroom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, will use regularly from now on.

Great, will use regularly when we trave north.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle V

Aangename oorslaap. Baie spasie en netjies.

Het ons oorslaap baie geniet. Baie goeie diens. Netjiese plek naby restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joané L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané L

Lekker outydse gevoel verblyf!

Groot vertrekke. Retro dekor. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Only the table in the kitchen is unstable, other than that it was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hubert R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle huis met baie ruimte en groot kombuis.

Allies was baie goed. Baie ruimte en netjies. Ou tipe huis met nostalgiese atmosfeer. Ontvangs was baie vriendelik. Die toesluitgarage is ‘n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met vriende

Absolutely fabulous!

A lovely little home away from home. The friendly owner kept in touch with us on the road before we arrived and then came to meet us at the cottage and showed us how to gain access. The beds were super comfy and the shower was amazing. What a treat to stay in this beautiful little cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneme T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneme T
Gesin met klein kinders

Lekker plek met alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly en alles was goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Just-a-bed- Stone Cottage se terugvoer

Baie dankie Annemè

Dit was regtig net 'n plesier om jul te ontvang. Julle is altyd welkom.

Just-a-bed- Stone Cottage
Rene N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik, vriendelike gasvrou.

Op hoogte gehou deur gasvrou van alles, vriendelik, gemaklike slaapgeriewe. Lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3456e34e88106426b8a372c2f466014c19a27769e0165e243b2cb33974d1f0967a613793140145b657cc47615eb96f506f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 77 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.25192673909 24.531799335582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem