Just-a-bed- Stone Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Claudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Eric W - Apr 2024
Algehele gradering
The cottage is adequate for a few nights' stay. We only spent one night.
Willem S - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
'n Lekker plekkie om te oornag. Beddens baie gemaklik.
Hennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en rustig.
Marlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, netjies, goed toegerus.
Michiel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek.
Just-a-bed- Stone Cottage se terugvoer
Hallo Michiel. Dankie vir jou terugvoer. Ek kan ongelukkig nie iets aan die hoogte van die trappie doen nie, maar ek sal 'n plan maak om iets daar te sit sodat mens kan vashou!
Dalene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute value for money!
Geanitha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker!
Paul V - Feb 2024
Algehele gradering
Beveel aan vir enige toekomstige reisigers.
Ilse S - Feb 2024
Algehele gradering
Idiaal vir 'n nog of twee.
Michael W - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer kom - alles het gepas!
Juliet B - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent value for money!
Johnny O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Just-a-bed- Stone Cottage se terugvoer
Beste Johnny. Baie dankie vir jou aanbevelings en resensie. Ek het reeds meer potte en ander kosmaaktoerusting in die plekkie gesit en ook ‘n groter asblik in die kombuis. Die yskas is 'n retro yskas en is ook deel van die atmosfeer. Ek sal oorweeg om ‘n groter een in te sit, maar ek dink die kroegyskas behoort eintlik heeltemal voldoende te wees vir meeste wat oorbly. Just-a-bed!
Marijke S - Jan 2024
Algehele gradering
Central, comfortable and safe.
Chrissie B - Des 2023
Algehele gradering
Knus, gerieflik & verwelkomend ná 'n lang reis op die pad.
Mark C - Des 2023
Algehele gradering
Perfect for overnight stopover.
Kobi P - Nov 2023
Algehele gradering
Die ekstra myl is gestap!
Ian M - Sep 2023
Algehele gradering
Great place, will use regularly from now on.
Sonelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename oorslaap. Baie spasie en netjies.
Joané L - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker outydse gevoel verblyf!
Carmen F - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Hubert R - Aug 2023
Algehele gradering
Karaktervolle huis met baie ruimte en groot kombuis.
Adele H - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Anneme T - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plek met alles wat jy nodig het.
Just-a-bed- Stone Cottage se terugvoer
Baie dankie Annemè
Dit was regtig net 'n plesier om jul te ontvang. Julle is altyd welkom.
Rene N - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, vriendelike gasvrou.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom