+44
Selfsorg in George

Kaaimans Deckhouse

18 gaste

5 slaapkamers

12 beddens

7 badkamers

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kaaimans River Lodge, Kaaimans River, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kaaimans Deckhouse is 'n selfsorghuis op die Kaaimansrivier se oewer naby Wildernis. Hierdie ongekunstelde vakansiehuis is deel van die bekende Kaaimans River Lodge en kan slegs bereik word deur die rivier te kruis.

Die vakansiehuis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers op die onderste verdieping en verskeie enkelbeddens in 'n gemeenskaplike area op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die boonste area het 6 enkelbeddens en 'n sitkamerstel vir ekstra gaste op versoek en teen 'n addisionele koste per nag. Die tweede en derde badkamers het elk 'n stort en daar is 3 gastetoilette.

Die leefarea het is 'n etenstafel met stoele voor die kaggel en dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke, stoele en 'n platskerm-TV is. Die oopplankombuis buite op die hoofdek is met 2 kisvrieskaste, 'n gasstoof, oond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n vuurput, 'n tafeltennistafel en buitemeubels. Hiér kan gaste die asemrowende uitsig oor die rivier en die see bewonder.

Die Kaaimans-waterval is net 15 minute se roei ver en dit maak dié huis ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n tikkie avontuur.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

8

4 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kaaimans River Lodge, Kaaimans River, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaaimans Deckhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 650
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 650
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 650
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Kaaimans River Lodge, Kaaimans River, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ec8a3bee09d81c852154d3730f315e102b83c7ca1ee9ebf218c46ef01b9069dee88443e805c2095a64ef2bf068c9933b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 650 per nag, vir 18 mense 3 5 1 5 Kaaimans River Lodge Kaaimans River 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang