Kaap Hollandse Huis
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Kings Way, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaap Hollandse Huis is 'n bekoorlike vakansiehuis in Knysna, 'n skilderagtige kusdorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer, ook ingerig met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n knus kaggel in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die uitgestrekte tuin geniet en toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Kings Way, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Kings Way, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang