Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marlothpark

Kafupi Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Dolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lekker, stil, rustig. Naby alles. Kafupi Cottage is 'n klein oase vir die siel. Die komplimentêre ys in die vrieskas en sak hout en blits was 'n aangename verrassing. Alhoewel klein was daar meer as genoeg spasie vir almal. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. Die aanwysings was net 'n bietjie misleidend en in die aand is die bordjie nie baie duidelik nie, maar verder het ons ons kuier baie geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Baie geniet, sal weer daar tuis gaan. Ja, baie geniet, skoon en netjies. Matras was 100% en het 'n lekker nagrus voorsien. Dankie vir die hout wat voorsien was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Irma B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Lekker, pad raas. Bevredigend en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5a833465885ac143ae07d90da02bcf910886dda845b76102322c9778d965b65d5e2dcf9f148ad3dace8bc8de05d26814c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Olifant Drive 1388 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.354275327832 31.764922551053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang