Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Farmstall

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Kalahari Farmstall
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ernest A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best.

A very helpful host who chatted about farming and was also informative about the area. Neat and clean campsite and ablutions. A beautiful starry night. Pleasant staff at the coffee shop which offered basics. Only 16km to Mata Mata Gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maree L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maree L
Gesin met tieners

Heerlike plaaskuier.

Na 'n lang dag van rondry in Kgalagadi was hierdie die perfekte plek om te ontspan voor ons verder vir Namibië gaan verken het. Dit was veral vir die kinders heerlik om in die duine te kon gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese plek.

Heerlik gekamp onder die bome toe dit warm was, maar toe die koue ons begin roer, kon ons onder die bome uitskuif son toe. Badkamers is baie skoon en netjies. Pragtige plaas.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Gesin met tieners

What a wonderful destination for a break!

We loved the setting, perfect location, the relaxing space and peaceful time! Service was great and we will definitely go there again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Perfect, thank you.

Having travelled from Solitaire, Namibia across the country we were worried we would not make the Kgalagadi Transfrontier Park gate closing time at Mata Mata and therefore booked accommodation at the Kalahari Farmstall. This was the perfect accommodation, thank you.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met vriende

Baie ontspannend. Net ver om te ry en grondpad is nie lekker nie!

Ons het dit baie geniet. Die eienaars is vriendelik en het ons selfs 'n gratis toer van die plaas gegee. Die swembadarea is verfrissend so in die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en rustig.

Ons het kampeer. Die ablusie is netjies en skoon en die donkie word tweemaal 'n dag gestook vir heerlike warm water. Oorweldigende rustigheid en stilte. Die diens by ontvangs en in die restaurant is hartlik en effektief. Ontbyt kan aanbeveel word!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die aand baie geniet. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan Kalahari Farmstall aanbeveel.

Ons verblyf by Kalahari Farmstall was baie lekker. Dit was ook lekker om op die plaas te gaan stap na ons lang reis. Die enigste probleme wat ons gehad het was dat die donkie ietwat warmer kon wees en dat die waterdruk baie laag was. Die ligte in die chalet was ook nie helder genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S
Saam met vriende

Oase in die woestyn.

'n Ware oase in die warmte. Ons het heerlik geswem en die lekkerste appeltert geëet. Ontbyt was ook baie smaaklik. Kamer se dekor is baie gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, neat and well furnished.

Nice, clean, well furnished and spacious but very cold and the air con did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik rustig en aan te beveel.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die kamers was onberispelik netjies en skoon. Die dames was baie behulpsaam met probleme wat ons ondervind het met kommunikasie en ons op die regte pad geplaas. Aandete was so-so. Hulle Springbokwors is uit hierdie wêreld. Sal definitief weer daar bly op die volgende reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokpan, Koes, 0000, Karas
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce778b321cd52b37b6e0405c8b393fe65a87ff94b87e1d10a7f1385f07ec01e89f2d7242fc8bf64f3e3a7bc9cf5fb46b367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Gemsbokpan Koes 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.673222 19.895805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem