LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Perfek. Baie lekker gebly, bosveld atmosfeer, elke aand 'n groot vuur gemaak en laat gaan slaap. Geriewe is skoon en netjies met mense wat elke dag jou plek skoonmaak en opruim en die braaier skoonmaak. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie, dit word opreg waardeer.

Warren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Exceptional quality for money. A rural beauty! Clean, spacious and professional. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie vir jou ondersteuning!

Aliske N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lekker. Was mooi en lekker. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie vir jou ondersteuning.

Safeti (
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2026

Very pleasant stay. Very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Lekker rustig. Baie lekker in die middel van die bos, baie netjies en skoon, oorgeslaap weens 'n golfdag en lekker gebly en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie vir jou ondersteuning.

Vic J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Rustig stil, lekker braai, lekker geslaap. Stil en rustig. Die dame het die probleem dadelik laat herstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Scheril-Leigh P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2026

Dit was 'n oulike kothuis vir 'n naweekverblyf. Dit was perfek vir 'n naweek oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie.

Christiaan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Puik diens, baie mooi plek. Sal vir seker die mooi plekkie aanbeveel. Baie goeie kliënte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie, Tiaan. Ek waardeer dit opreg.

Judith V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent. Booked for our team travelling for business. Accurate directions were provided for them to follow. WiFi lock-in details were provided before arrival. They had a great experience and were treated with kindness and respect. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Judith, thanks for the great review and support. It's much appreciated.

Daleen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het lekker gebly by Kaldi. Stil en rustige omgewing. Ons het lekker gebly by Kaldi. Stil en rustige omgewing en gasheer is baie vriendelik. Die plek word groot aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie, Daleen! Jou terugvoer word hartlik waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Loskop North 12JS, Portion 545, Marble Hall, 0450, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c13b561281c26e7a6c82be18d4a0d358f2ab037947d4887bccbd83edf02fd29ebe1dc050adbf42a4f8882e2d23c8370af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Loskop North 12JS Portion 545 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.98778 29.21785

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang