Kalfieswals
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laersdrifweg, Kalfieswals, 10 km vanaf Laersdrif, 1065, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kalfieswals bied selfsorgverblyf in 'n kothuis op 'n skaap- en beesplaas 10 km vanaf Laersdrif. Die naam is afkomstig van die kalfies wat so uitbundig met hul stert in die lug hardloop as hulle soggens uit die kraal kom.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 2 enkelbeddens en lei na die kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel toegerus is. Dié kothuis maak gebruik van sonkrag en warm water word via 'n donkie-stelsel voorsien. Hout word ook voorsien.
Die plaas het fietsry- en staproetes aangesien die eenheid nie 'n TV, WiFi of 'n swembad het nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Kalfieswals sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Laersdrifweg, Kalfieswals, 10 km vanaf Laersdrif, 1065, Limpopo
- Gaste dink Kalfieswals het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loskopvallei Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laersdrifweg, Kalfieswals, 10 km vanaf Laersdrif, 1065, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom