+22
Kampeer/karavaan in Upington

Kambiki Farm Camping

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Etrecia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absoluut asemrowend en rustig. Absolute gasvryheid en verwelkoming. Onmiddellik tuis gevoel en om 'n lang dag se reis af te sluit, was daar niks so lekker om 'n skemerkelkie in die plaasdam met die mooiste uitsig af te sluit nie. Ek sou graag net 'n voorstel wou maak: met sulke pragtige ablusie geriewe kan die storte effe groter gemaak word. Dit was effens knap. Andersins was daar geen ander probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustige en veilige verblyf. Pragtige fasiliteite, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die kamp by Kambiki was baie lekker. Die aand by Kambiki was heerlik gewees. Die staanplekke is ruim en mooi versorg. Die private ablusie is 'n wenner en baie netjies. Die area om die swemdam is wel nog onder konstruksie, maar die water was lekker en die uitsig oor die veld en boorde baie mooi. Ons sal vir seker weer by hulle kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Dis baie rustig en in die aande kon ons die rivier hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon netjies en veilig. Baie lekker gebly, rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francesca L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

A real gem. Kambiki Farm is a neat, well-organised camp site, with elegant ablution facilities that make you feel like you are in a hotel. The best thing was the hot water in the showers, especially if you have not had much or no water at all on a long trip. The camp site is well laid out with large sites. We were able to purchase wood directly from the owner as well, which was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lita G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Was wonderlik. Baie lekker kampplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige omgewing en goeie geriewe naby Upington. Ons is baie vriendelik ontvang en was baie ingenome met die kamp se staanplek en badkamers! Voorwaar die moeite werd om daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal definitief weer daar gaan bly as ek in die omgewing is. Rustige plaas atmosfeer. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Mooi netjiese tuine, ablusie en kampplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kambiki was 'n aangename oornag ervaring met 'n vriendelike gasvrou. Ons het die privaat ablusie geriewe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

C M Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 460
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 460
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda27c84bfa098d73cb0990d0d48d62426964960cfde7d6fe679c336fb600ae0b4c1db115c963e77299c633f4fce5c6c159dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Farm Uap Part 4 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.420252527767 21.3617654214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang