Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameelboom Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 79 resensies vir Kameelboom Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Albie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Albie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die swakste keuse wat ek nog gemaak het. Hoe kry dit 3.7?

Teen R1000 'n nag het ons 'n motelkamer gekry. Die kamers is ingeryg soos army-barakke met nie veel privaatheid tussen die stoepe nie. Met aankoms (3 uur) is ons gevra om solank ons aandete te bespreek, dit was fout 1. Teen etenstyd (7 uur) het daai 120 g varktjoppie al ure in 'n warm oond gestaan. Saam was bedien heel lekker skyfies en 'n hopie ontvriesde Country Veg, so lou, die gerasperde kaasvlokkies kon nie eers smelt nie. Dit alles teen R180,00 per persoon. Fout 2 was om nie te vra vir die beurtkragskedule nie. Met aankoms by die lodge was die buitetemperatuur 39 C. Gelukkig het die kamertjie lugreëling en ons kon rus na 9 ure se ry vanaf Port Nolloth. Ons sou later die aand uitvind dat die lugreëling nie werk gedurende beurtkragonderbrekings nie. Dit het 8 uur ingeskop, die kamer het binne minute in 'n oond verander. Die oplossing was om die badkamervenstertjie en die skuifdeur oop te maak, geen diefwering en al die muskiete op Vryburg. Die ergste was egter toe ons 4 uur die oggend wou ry en beurtkrag weer geheers het. Ons vind toe uit die plek het ook nie water wanneer die krag af is nie. Ons is daar weg, sonder koffie en sal nie weer teruggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us. We know that you have many options when choosing where to stay in Vryburg, the fact that you chose Lodge is an honour to us. We apologise for the inconvenience. We strive to improve. Thank you.

Kameelboom Lodge
Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Kameelboom Lodge was very expensive given the rudimentary amenities.

Staff were very helpful and friendly but amenities were very rudimentary. The lodge is situated on the side of a busy highway and there were no signs of any security measures. Basically we felt "left to our own devices" during the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie gekuier nie, net gerus na 9 ure se ry.

Ja, ons het lekker oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev Jo G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike oornagplek, baie stil en rustig.

Die blyplek is 7 km buite die dorp en mens kan heerlik rus en krag kry vir die volgende dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en skoon.

Die geriewe was netjies en skoon en die personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik en hulpvaardig.

Die instansie het ons verwag. Was voorbereid en gereed. Padgeraas het 'n invloed vanwee die chalet se posisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

We strive to improve.

Kameelboom Lodge
Sonya C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful surprise - modern, clean, great staff and service. Excellent value for money.

We arrived late at night. We were greeted by a lovely lady and a guard with a dog walking the property. Our room was excellent and well appointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Thank you.
It was nice to have such wonderful people.

Kameelboom Lodge
Gustav K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was goed.

Daar was nie bottelwater in die kamers nie. DSTV het beperkte kanale gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Good day,
We do not supply water to the rooms and it is only Openview DStv.
Thank you for your kindness and support.

Kameelboom Lodge
Derick T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en interessant. Blyplek effe knap, lyk of daar opgradering plaasvind. Padgeraas pla.

Mooi plek. Baie goed geleë, net jammer van die baie vragmotors op die pad. (Was nie vroeër jare so nie). Sou dit nie as selfsorg klassifiseer nie, net mikrogolf en teemaakgeriewe. Kamers nie klankdig nie, TV langsaan en gesprekke duidelik hoorbaar. (Dink dit is via die rietplafonne).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coen S
Saam met vriende

Goeie diens vir prys betaal.

Kamer 1 het slegs 'n baie dun duvet gehad. Die kliënt kan nie laat in die aand gaan navraag doen vir ekstra komberse nie. Dit moet deel vorm van die standaard beddegoed vir die kamer. Slegs 1 halwe rol enkellaagtoiletpapier was in die badkamer. Kamer 3 se stort was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met die intrapslag op pad na ons kamer toe was ons gevra of ons ten volle betaal het wat mens bietjie onwelkom laat voel het aangesien daar tog kommunikasie moes wees.

Verder is ons gewaarsku teen kwaaddoeners in Vryburg en is ons afgeraai om in die dorp in te gaan. Ongelukkig was die kos by die lodge se restaurant baie duur en moes ons vir 'n goedkoper opsie in die dorp gaan soek. Verder was daar nie 'n kragopwekker vir beurtkrag nie en is ons gesê die kragopwekker is gesteel. Die pad is ook baie steurend met verkeer regdeur die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, dankie.

Geen klagtes nie, dit was lekker om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Ons sal streef om te verbeter

Kameelboom Lodge
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Positief: kamer skoon en netjies, tuine ook. Negatief: Beurtkrag verstaan ons, maar dan maak jy 'n plan om water aan gaste te verskaf. Verder kon ons nie die personeel gebel kry om hek oop te maak nie en ons en ander gaste moes buite wag vir aandag. Dagbesoekers het oorverdowende musiek weerskante van die kamers gespeel tot 19:30, uiters steurend!. Te naby aan pad, maar dit is nie die personeel se skuld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

So jammer vir die ongerief.

Kameelboom Lodge
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met vriende

Fasiliteite bevredigend.

Sekuriteit nie na wense nie aangesien geen diefwering voor vensters en deure is nie. Die lodge is neffens die N14 geleë en is die risiko daar dat misdadige elemente vinnig in en uit kan beweeg. Ons ontvangs was nie baie vriendelik nie, alhoewel ons ongeveer een uur voor die inboektyd van 14H00 uur was en dit 'n invloed kon gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Ons sal werk daaraan om aandag daaraan te gee

Kameelboom Lodge
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepiso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

The place is nice and quite, very clean and the lovely staff very welcoming. Please add some spa treatment, it would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Great Idea
Thank you

Kameelboom Lodge
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Neeltje F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena Neeltje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Restaurant service was extremely slow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

The restaurant was slow due to repairs that were done.
Sorry for the inconvenience, we will strive to improve.

Kameelboom Lodge
Nico S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wel skoon en netjies maar baie bedruk.

Die kamers is klein en het geen venster nie behalwe in badkamer en toilet. Voel baie ingehok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Kamers was skoon en netjies. Privaatheid 'n probleem. Hoor alles wat in kamer langsaan gepraat word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagslaapplek terug na Mpumalanga.

Kameelboom was vir ons die ideale plek om oor te slaap met ons reis vanaf Springbok na Secunda in Mpumalanga.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

The staff were helpful and friendly. Will recommend the lodge anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana J
Gesin met klein kinders

Ons was in Vryburg vir 'n verjaarsdagpartytjie.

Dis 'n oulike plek met baie potensiaal. Skoon en netjies en die aircon het die plek heerlik warm gemaak, maar die instandhouding kort aandag. Ons het in die familiekamer gebly, die skuifdeur het baie moeilik oop- en toegeskuif, geen klein yskassie vir melk of jogurt of koeldrank nie en die mure kort 'n lagie verf. Geen mikrogolf om net vinnig ietsie te kan warm maak nie. Nuwe kussings en matras sal 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Ons het opgradeer.
Jammer vir dit

Kameelboom Lodge
Karolien W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien W

Lekker mense, goeie diens en vrek lekker kos!

Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat oornagplek soek. Mooi ingerig en die mense is vriendelik en help waar hulle kan. Dis lekker naby aan die pad, vir 'n vinnige terug op die pad klim. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Kameelboom Lodge
Kevin N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and relaxing - most of the time.

The surroundings are great and we were made to feel very welcome by the staff. However, there was a small function taking place who had their music blaring for a few hours, with no consideration for the people that were actually staying at the Lodge (they just visited for a few hours). The mattresses were not great and need replacement, as well as be firmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie handdoeke gehad nie, beddegoed ruik nie te lekker nie.

Die beddegoed het nie 'n mooi skoon reuk gehad nie, die matras het 'n gat in die middel of wel die matras is oud. Dit kan so mooi wees, as die mense net bietjie die plek opgradeer, klein verandering kan 'n baie groot verskil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Die kamers lyk soos ou perde stalle. Die beddegoed is oud en verslons. Die badkamer se deur was afgebreek en nie weer vervang nie. Die plek het baie agteruit gegaan. Sal nie weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfranko M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfranko M
Besigheidsreis

Eenvoudig, maar gemaklik. sou net 'n klein barfridge in die eenheid wou sien. Die jong ontvangsdame en jongman, was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar inboek.

Nice plek. Basies, en net wat ek wou hê. Dankie tog daar was geen kontinentale kussings en ander tierlantyntjies nie. Sommer lekker tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met vriende

Pragtige plek, lekker gekuier, skitterende diens.

Groen grasperke, lushof, pragtige bome, naby hoofpad, baie diere, ideale stop! Aandete bedien op ons eie stoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag.

Alhoewel ons net oornag het, het ons lekker gekuier en geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het daar geslaap omdat ons klaar betaal het.

Die vensters het nie diefwering nie. Dit het gemaak dat ons noodgedwonge die lugreëling moes aansit. Daar was ook nie teesakkies en 'n teelepel in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilig atmosfeer.

Gasvryheid. Skoon, rustige omgewing. Problem met eienaar bespreek en hulle het dadelik werk gemaak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie E
Gesin met klein kinders

Glad nie wat ons verwag het nie. Minder aangenaam.

Kamer bitter klein en glad nie soos op die fotovoorstelling nie. Ons geskuif van ons oorspronklike kamer omdat hulle ander mense daar ingesit het. Nie baie skoon nie, en beknop. Word as selfsorg bemark maar nie goed toegerus nie. Restaurant en kroeg was nie oop nie en eienaars het hulle eie funksie by die restaurant gehou die aand wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Ons waardeer u terugvoer. Sonder goeie kliënte soos uself sal ons nie weet wat ontevredenheid veroorsaak nie. Ons sjef/kroegman was ongelukkig met verlof tydens u besoek, dus die rede vir geen beskikbaarheid van die restaurant en kroeg nie. Ons sien uit daarna om in die toekoms vir u tot diens te wees indien u weer by ons aandoen.

Kameelboom Lodge
Ja V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geëet.

Die sjef maak die lekkerste steak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen G
Enkelreisiger

Hassle free, peaceful.

Adjacent bush pub "padstal" in walking distance from tooms has a great vibe in the evening, good food and fare - ideal if not planned self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette S
Gesin met tieners

Te na aan 'n besige pad, verkeer raas heel nag.

Die kamer het byna geen kombuisware gehad nie. Net 3 borde, koppies, glasse, messe en vurke. Geen lepels of bakke. Die lakens is geskeur of deurgeslaap. Die restaurant is nie naweke oop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leane P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Alles by die Kameelboomlodge was goed en dis 'n baie mooi plek, pragtige tuin, bome en plante en oral is baie oulike bordjies en interessanthede in die tuine. Kamers is skoon en goed uitgele. Dit is 'n selfsorglodge alhoewel daar 'n ketel, bekers, mikrogolf en yskas in die kamers was, sou ek verwag het dat daar basiese goed soos twee borde, mes en vurke ook sou wees, maar daar was nie en ons moes ry om papierborde ens. te gaan aankoop. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek wil lewer is toe daar Vrydagoggend 'n groot groep ingeboek het, hulle was luiddrugtig en het basies die tuine oorgeneem en klipharde musiek begin speel en basies geen respek of ontsag gehad vir enige van die ander besoekers nie. Toe ek die kantoor bel om daaroor te kla, is daar vir my gesê die groep het 'n 'celebratory function' en dit is dus toegelaat vir hulle om soveel geraas te maak. Toe ek noem dat dit ons rus verstoor en nie deel van die pakket was nie, toe word daar aan my gesê 'sy sal my geld teruggee as ek nie tevrede is nie' maw ek wat vir 3 nagte bespreek was en reeds vanaf Donderdag daar was, moes maar ander blyplek gaan soek as ek nie na die geraas wou luister nie. Ons het die res van die dag op 'n ander plek deurgebring en die volgende dag was die groep nog daar maar dit het geblyk dat hulle aangespreek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Irma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Padstal teen die lodge, baie gerieflik.

Toe ek daar aankom, skryf dame kwitansie uit, alhoewel ek haar my naam gee. Sy was nie eers bewus dat ek deur die webtuiste betaal het. Die beddens is in 'n haglike toestand, die krane van die stort het aanhoudend gedrup. Die vloer by die yskas was vuil, lyk soos melk wat uitgeloop het. Die tuin en die diere in en om die lodge, pragtig in stand gehou. Ek kan dit nie se van die kamers. Die gordyne het lelike vlekke en lyk of dit lank terug gewas is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Die kamer is baie netjies en alles skoon. Dit is baie rustig en mooi uitgelê en jy kan lekker ontspan. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and safe.

Small, but very safe and friendly staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek word geadverteer as self-catering, maar daar is slegs 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, bekers en glase in kamer.

Geen eetgerei (nie eers 'n teelepel) in kamer nie. Wat nie 'n probleem is as jy vooraf daarvan weet en self saamvat nie. Oorweeg dalk 'n inligtingsblad in kamer wat jou inlig i.v.m. kroeg en restaurant - waar dit is en watter ure hulle oop is. Noem dalk ook op besprekingsblad dat daar geen koffie/tee in kamer beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Dit was fantasties.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie Terblanche T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie Terblanche T
Enkelreisiger

Ontvangs was besonders vriendelik.

Lekker plekkie om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bespreking slegs gedoen slegs met die doel om oornagverblyf.

Die konsep en ligging is ideaal vir oornagverblyf, maar basiese instandhouding en netheid laat veel te wense oor. Gaste moet ook daarop attent gemaak word; hetsy tydens bespreking of met 'n nota in kamer dat geraas, musiek en televisie net tot 'n sekere tyd toegelaat word, bv. 21:00 uur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stephan V

Baie goed geleë blyplek, maar glad nie aanbeveelbaar nie.

Die blyplek is glad nie wat ons verwag het nie. Die slaapkamer is darem skoon en netjies, al lyk dit soos 'n blik shack, maar dis al. Daar is 'n klein mikrogolfoond, en 'n baie ou geroeste oondjie met 2 plate (te bang om die ding te gebruik), en 'n water ketel. Verder geen selfsorgtoebehore om kos mee te maak nie, so jy moet nou maar by die restaurant eet. Die restaurant se kos is nie sleg nie, net verskriklik duur vir wat jy kry. Sal glad nie die blyplek vir enige een aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil en muwwerig.

Beddegoed vuil en ruik muf, kamer onnet en muwwe reuk, glase en eetgerei is vieslik vuil en taai. Kaste vuil. Die hele bleddie plek is aaklig. Ek kan nie verstaan dat die plek op die webtuiste aanbeveel word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etrecia S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer. Aandete was nie 100% nie, maar tog eetbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was presies waarvoor ons gesoek het, die kamer was op aanvaarbare standaard, maar die badkamer was nie op standaard.

Die laagtepunt van ons besoek was die toestand van die badkamer. Dit kort verseker 'n ordentlike skoonmaak. Die badkamer-asblik was nie skoongemaak, die stortmatjie was vuil, en daar was 'n sanitêre plakker agter gelaat in die stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ja V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap op pad na Kgalagadi.

Net geslaap en verder gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burquip I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burquip I
Besigheidsreis

Geen klagtes.

Skoon en netjies, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike verblyf.

Dit is langs 'n besige pad en die kos is duur. Bed kort 'n nuwe matras en ek stel voor dat die grasdakke herstel moet word om te pas by die pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi tuine

Alles baie goed behalwe geraas van voertuie op hoofpad gedurende die nag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Veronique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onaangenaam.

Hulle antwoord nie e-posse nie. Die braaigeriewe is ver van die kamer af en moet met ander mense gedeel word. Jy kan glad nie in jou eie privaatheid braai nie. Daar is geen messe, vurke borde of teelepels nie en ons het 'n selfsorg-eenheid gekies juis sodat ons self kon regkom. Daar is net 'n mikrogolf wat nie op die blad aangedui is nie so ons kon glad nie ons eie kos maak nie. Hulle was nie eers bewus dat ons deur die webtuiste betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linanda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en lekker atmosfeer. Pragtige plek.

Die ontvangs was baie vriendelik en die plek is pragtig. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kroeg en eetplek baie aangenaam. Kamers nie 'n ster werd nie. Geen plafonne, sink mure. Vuil stortgeriewe.

Die bestuurderes baie aangenaam, maar die ondervinding is nie so goed dat ek Kameelboom kan aanbeveel nie. Ontbyt is ekstra en nie die koste werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and tidy room. Appreciated the air-con in the room. Enjoyed the braai in the evening.

The lodge is conveniently situated on the main road. Perfect stop-over for our trip to the Kgalagadi Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en rustig.

Verblyf was top, vriendelike personeel en werf is in 'n puik kondisie. Sal definitief weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Nie lekker gebly nie, sal nie weer by Kameelboom Lodge boek nie.

Kamers is glad nie klankdig nie, die gaste in die kamer langs ons se TV kon duidelik gehoor word. Was baie steurend. Die air-con het nie gewerk nie (was vrek warm). Die stort het ook gedrip. DStv is gelys op die website maar hulle het Openview (vals advertering). Ook geen koffiesakkies etc. in die kamers nie. Ontvangs was swak, beide met aankoms en vertrek was daar niemand in ontvangs nie. Baie swak in vergelyking met ander plekke waar ons oornag het in dieselfde prysklas. Nee wat, sal maar verby hou volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haupt B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Haupt B
Gesin met klein kinders

Was glad nie lekker en geld werd nie.

Geen handdoeke of eetgerei in chalet nie. Moes gaan vra en self na chalet toe vat. Beddens is al stukkend geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Nors, onopgeleide personeel. Kamers is oud en afgeleef. Personeel hou laatnag partytjie sodat gaste nie kan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Geagte Gerhard

Ons wil hiermee u omverskoning vra vir die diens wat u ontvang het, ons het dus die klagte ten harte opgeneem en het met ons personeel gepraat.

Vriendelike Groete

Kameelboom Lodge
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen B
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld in 'n rustige atmosfeer.

Die pakket bied goeie waarde en die tuin is groot en goed onderhou. Die kamers is aanvaarbaar, maar kort 'n fyner hand om die detail en kliëntsensitiwiteit te verbeter. Dit gaan êrens in die volgende 24 maande opgraderings aan die infrastruktuur benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie hard aan die werk om verbeteringe aan te bring. Ons sien baie uit om u in die toekoms te sien.

Kameelboom Lodge
Pieter K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Baie gerieflike, netjiese verblyf met vriendelike personeel. Dankie vir die ontbytpakkies wat voorsien is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Ons bedank u vir die positiewe terugvoer.

Kameelboom Lodge
Chris S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met vriende

Gemaklike oornagverblyf.

Ons verblyf was baie aangenaam en rustig. Ek wil graag die volgende 3 punte uitlig. Die dame wat by die kroeg gewerk het was nie baie vriendelik nie en was meer gepla om buite by haar kêrel te kuier as om ons te bedien. Die kamers het ketels en koffiebekers, maar daar is geen koffie of tee nie. Die handdoeke in ons kamer was bie oud en bietjie uitgerafel. Aan die positiewe kant. Die kamers is baie netjies, die tuine is pragtig en die kos was fantasties. Ons sal beslis weer hier oor stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Geagte Chris, hiermee wil ons graag omverskoning vra vir die ongerief. Ons het dus aan die probleme gewerk en sien baie uit om u in die toekoms met uitstekende kliënte diens te verwelkom.

Kameelboom Lodge
Susan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Als was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Namens Kameelboom Lodge en personeel, wil ons net baie dankie sê aan wondelike gaste soos u. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om u te bedien. Dit is gaste soos u wat ons bedryf die moeite werd maak. U is altyd welkom.

Kameelboom Lodge
Rita R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rita R
Saam met vriende

Was aangenaam verras oor die tuin.

Na 'n dag se reis (9 ure) het ons met ons aankoms daar gehoor daar is 'n verlowingspartytjie die aand en moet ons maar verskoon as die mense te hard lawaai. 'n Lawaai was dit inderdaad. Die musiek was oorverdowend. Ek glo die mense in Vryburg sou dit kon hoor (7 kilometer verder). Na twaalf het ons die bestuur geskakel en gevra tot waneer die rumoer sal aanhou. Hy het net gesê hy het ons in kennis gestel dat die mense kan raas en dat hulle voorkeur geniet omdat hulle byna die hele Lodge bespreek het. Ons het middernag opgepak en verder gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Geagte Mnr,
Dit is met 'n baie swaar hart dat ek verneem het dat u die volgende dag reeds weg is. Toe u my geskakel het net na twaalf het ek egter die mense gevra om hulle musiek sagter te sit op u versoek, wat hulle wel gedoen het. Ek het al die gaste in kennis gestel van die verlowingspartytjie en dat die gaste wel kan raas. Ek moet u ook net in kennis stel dat u rekening by ons nog nie vereffen is nie, siende dat u het net opgepak en weggery het in die middel van die nag. Ek waardeer egter al u eerlikheid en opregtheid met die resensie.

Kameelboom Lodge
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste M
Saam met vriende

Bed was uitgehol en glad nie lekker nie, bruilofgaste het geraas en op my kar gelê.

Ek het dit glad nie geniet by die lodge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Gesin met tieners

Gasvry netjies en pragtig.

Baie mooi plek! Diens en ontbyt was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met vriende

Pragtige omgewing en lekker mense!

Alles het goed verloop en ons het die verblyf daar baie geniet.Ek het die volle rekening met bespreking vereffen en was verbaas toe Kameelboom nie rekord daarvan gehad het nie. Die badkamer en toilet is nie afgeskort van die slaapeenheid nie en dit pla, selfs as jy net met jou liefie reis, om nie eers van vriende en ouers te praat nie. 'n Effens hoër muur met 'n deur sal die ding doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Kon nie die tweede aand daar slaap a.g.v. bure wat sokker kyk en kliphard praat. Niemand het aangebied om my geld terug te gee of om verskoning gevra. Daar was 'n ketel in die kamer, maar geen koffie of suiker nie. Badkamer word as privaat geadverteer, maar dit is glad nie. Rêrig 'n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Goeie dag Vernon
Niemand het by ontvangs dit aangemeld nie, ek sal dit verseker onder die aandag van die eienaars bring.
Suiker en koffie word by ontvangs gegee op aanvraag, omrede ons personeel dit uit die kamers vat.
Hiermee vra ek namens my en die eienaars, asook die personeel, om verskoning.
Vriendelike Groete
Marisca

Kameelboom Lodge
Braam R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Braam R
Gesin met tieners

Gemaklike oornagverblyf.

Die verblyf is voldoende vir gewone oornag. Kamers ruim met lugversorging. Swembad om af te koel, tesame met 'n ruim tuin om in te ontspan. Ongelukkig bied die restourant slegs biefstuk met skyfies en slaai as keuse wat om te eet. Kroegfasiliteit bied ruim keuse aan. Wees egter baie versigtig as dit kom by betaling, want hul beskik oor geen administrasie wat dit betref, en was daar op meer as een geleentheid verkeerde bedrae gehef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen L
Saam met vriende

Rustig.

Rustig kuier en goed geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O
Gesin met tieners

Fantasties gewees.

Ek sal dit hoogs aanbeveel, dit was baie lekker en plekkie is netjies en personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboom Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie komplimente, Ons hoop ons sien u weer!!

Kameelboom Lodge
Vanaf
R1 211
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 211
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 211
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOSvyxlLXmWOBHLQX3CxDeC93MFCtx7gcpFigMTdZh99cm1MVQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 211 per nag, vir 2 mense 79 5 1 4 Klondike Farm, Portion 14 Kameelboom Lodge 8600 Noordwes 021 201 8901 08:00-21:00 10:00 -26.986907 24.668892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem