+51
Lodge in Vryburg

Kameelboom Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Erika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlik en rustig. Dit is so mooi en rustig daar. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was skoon en koel. Stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stay was peaceful. Always nice to stay over at Kameelboom Lodge. Clean, safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Good value. Great place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens G
1 nag
4.8
Jan 2026

Baie lekker. Lekker stil plek. Voel veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tello Francious L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

I loved the place. I enjoyed my stay at the Kameelboom Lodge and the customer service was great. I would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2026

Rustig. Pragtig. Vriendelik. Rustic. Eg Afrikaans. Baie lekker. Al die toestelle het goed gewerk. Swembad in 'n baie mooi toestand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frik K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Nie lekker oornag nie. Dit lyk of daar baie kontrakteurs oornag. Hulle het baie geraas en was van vroegoggend alreeds aan die gang en so hard gepraat dat ons wakker geword het. Mens het nie dit nodig as jy goeie slaap nodig het vir jou reis verder nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Solly T
1 nag
4.2
Jan 2026

Fantastic. The place was homely and the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Bevange gewees en bo en behalwe het julle die lekkerste spare ribs. Dit was ons 2de oornag in twee jaar en gaan Januarie weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek vir oornag oppad na die Noord-Kaap. Goed vir oornag, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa883fb3c54175cfe74bac28a76a71ce469d6e0e32e690b9249f9e54a95e640f6448e4a7d3a1ce09b646618373a31600458e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 98 5 1 4 Klondike Farm, Portion 14 Kameelboom Lodge 8600 Noordwes 021 201 8901 08:00-21:00 10:00 -26.986907 24.668892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang