Kameelboom Lodge
- 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Kameelboom Lodge is net 7 kilometer buite die dorp Vryburg op die N14 op die roete na Kgalagadi, Namibië en Botswana geleë.
Die akkommodasie bestaan uit 14 slaapkamers om van te kies en aan enige reisiger se behoeftes te voldoen. Daar is 6 dubbelslaapkamers, 6 kamers met 'n dubbel- en enkelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie privaat badkamer met 'n stort of bad en 'n toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler, WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe.
Die Lodge bied ook 'n swembad en kredietkaartgeriewe. Die instansie is kindervriendelik, wat dit 'n ideale plek maak vir gesinne om oornag te bly voordat hulle na hul bestemming vertrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Kameelboom Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
Sien kaart- 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang