LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kameelboomkoelte | LekkeSlaap
+88

Kameelboomkoelte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomstraat 55, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kameelboomkoelte is in Askham in die Noord-Kaap geleë, en bied oornagverblyf aan enkelreisigers, paartjies, gesinne en groepe onderweg na die Kgalagadi-oorgrenspark, Namibië en Botswana.

Daar is verskeie eenhede waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Elke eenheid het lugversorging, 2 driekwartbeddens, bad, stort en privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaat induksie-stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braai, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie. Die hele eenheid is oopplan, insluitend die kombuis.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, maar elke chalet het sy eie braaigeriewe. Maaltye is op versoek beskikbaar en moet vooraf met die eienaar gereël word. Die Diamond T Koffiewinkel bedien heerlike ligte etes en is sowat 900 m verder in die hoofstraat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Kameelboomkoelte
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kameelboomstraat 55, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kameelboomkoelte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomstraat 55, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3uLWzD8BvtyZAyoJDJd7tb3tfvgkAXHLIClpww1kI7pJQzlkCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 55 Kameelboom Street Askham 8814 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.983954464449 20.782956006951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!