Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameelboomkoelte

Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2 - Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is rolstoelvriendelik het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. eie swemhanddoeke saam. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 1 koningingrootte-bed en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksie stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt vir 'n karavaan of waentjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomstraat 55, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3uLWzD8BvtyZAyoJDJd7tb3tfvgkAXHLIClpww1kI7pJQzlkCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 55 Kameelboom Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983954464449 20.782956006951