Kameeldoring Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kameeldoring Safaris is op ‘n wildsplaas, 9 km vanaf McCarthy’s Rest-grenspos, geleë.

Die selfsorgplaashuis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers en het slaapplek vir 15 gaste. Elke kamer beskik oor lugversorging.

Die plaashuis het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n lekker oopplan-leefarea. Die leefarea is met gemaklike rusbanke en 'n TV met volle DStv ingerig.

Verblyf by Kameeldoring Safaris sluit ‘n laatmiddag-wildrit in.

Kom ervaar die Kalahari-stilte met jou voete in die sand terwyl die vuur lekker buite in die boma brand.

Pryse slegs geldig vir buite jag seisoen vanaf 1 September tot 31 Maart

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Wildritte

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kameeldoring Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (vir 15 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false