+32

Kana Guest Farm Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Kana Guest Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R19 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Kana Guest Farm Villa is 'n ruim selfsorg-plaashuis op 'n plaas in Stellenbosch, geleë tussen wingerde en bied pragtige uitsigte oor die Stellenbosch-berge, wat dit 'n ideale opsie maak vir groot gesinne en groepe.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir 15 gaste en bestaan uit 8 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 2 en suite is, sowel as 'n aparte pod met 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer in die hoofhuis is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed. Twee van die badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers net met 'n stort toegerus is. Die pod het 'n driekwartbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die huis maak oop op 'n dek met buitesitplek en 'n Jacuzzi. Daarbenewens het gaste toegang tot gemeenskaplike areas, insluitend 'n swembad met sonstoele, 'n tuin en 'n lapa met 'n ingeboude braai en vuurput. Gaste word voorsien van veilige parkering op die perseel en sal naby baie gewilde wynplase geleë wees. Hierdie eiendom het 'n kragopwekker en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ligging

  • R304, Kana Guest Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 19 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 19 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 19 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Kana Guest Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c372d1565d79f897e8cfd3642501ee0f14558707690bb1af65d8bd4acc7212f45625d340f36d971a1a506f2d55d669739b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 000 per nag (plek vir 13) R304 Kana Guest Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -33.8965659 18.8328919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang