LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kapokbossie | LekkeSlaap
+12

Kapokbossie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kapokbossie
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Gaste mag nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag inklok nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n R500 sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is via bankoorplasing terugbetaalbaar 5 - 7 werksdae na die uitklokdatum nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer as die bespreekte aantal gaste op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie oorhandig word mits die sleutel- en breekskadedeposito ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:

Buite- en midseisoen: 2 nagte
Langnaweke: 3 nagte
Paasnaweek: 4 nagte
Hoogseisoen: 7 nagte

Gaste moet by ons kantoor aanmeld om sleutels af te haal:
Draai links by die eerste vierrigtingstopstraat in Paternoster. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is sowat 75 m verder aan die regterkant, St Augustine-weg 87.

Inkloktye:
Maandae tot Donderdae: 14:00 - 17:00
Vrydae: 14:00 - 19:00. Let asb. daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Saterdae en Sondae: 14:00 - 16:00
Openbare vakansiedae: 14:00 - 16:00

Uitkloktyd:
Stiptelik teen 10:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MTczOTkwLThjMTctNDNhNy1iNzczLWU4ZWQ3MmU4ZTA1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808440989847 17.89387062192
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!