LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kareebome Karoo Verblyf | LekkeSlaap
+11

Kareebome Karoo Verblyf

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier.

Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer het. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en toilet toegerus.

Die kombuisie beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eetkamertafel. Die eenheid het 'n klein sitkamertjie met 'n leer bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en sitplek.

Die plaas bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en bergfietsroetes, asook sterrekyk. Kleiduifskiet word op die nabygeleë koppe aangebied.

Let asb. daarop dat daar geen selfoonopvangs is nie, WhatsApp werk wel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kareebome Karoo Verblyf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Kareebome Karoo Verblyf
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kareebome Karoo Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehYGIzwA9oKadjrWhKl9J11sglkb81NyzLiGbaypLIrwvNHAEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R323 Kareebome Farm 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.331707889424 21.008670525131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!