LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kareebos Wildreservaat | LekkeSlaap
+8

Kareebos Wildreservaat

5 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kareebos Wildreservaat is net 20 km van Oudtshoorn af geleë en is ideaal vir gaste wat graag kampeer.

Kareebos Wildreservaat het 'n lapa met 'n ingeboude braai en 'n kookarea. Elektrisiteit en ablusiegeriewe met 'n warmstort is beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie tente of karavane saambring. Karavane met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Gaste kan ook kampbeddens saambring en dit op die lapa se dek opslaan. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, tensy hulle skoothonde is. Kareebos Wildreservaat word via 'n grondpad bereik.

Daar is verskeie staproetes en gaste is welkom om hul eie fietse te bring. Gaste kan by die lapa ontspan en die uitsig op die Swartberge geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Kareebos Wildreservaat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kareebos Wildreservaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWapBN4L05Ti9yhLTLjwxhrxCPp4Y6Wjv62kaA1tLHrWTIs9GX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Off the R62 Welbedacht 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.606954725565 21.983605215938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!