Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie tente of karavane saambring. Karavane met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, tensy hulle skoothonde is.
Let asb. op dat die sleutels by Karoo Living afgehaal moet word. Gaste sal by Karoo Living aanwysings na Kareebos Wildreservaat ontvang.
Kareebos Wildreservaat word via 'n grondpad bereik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang