Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kareeplaas | LekkeSlaap
+37

Kareeplaas

9 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Kareeplaas
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ralph L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L
Gesin met tieners

Absolute natuurskoon.

Ons het die voorreg gehad om oor te slaap met twee tieners. Die uitsig was asemrowend en net natuurskoon wat jou omring. Renier en die personeel maak jou tuis voel met die intrapslag. Kareeplaas sal ook ‘n ideale naweekwegbreek wees.

Andre E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Gesin met tieners

Stil en rustig met wonderlike uitsigte.

Ideale oorslaapplek tussen Pretoria en George. Effens van die "beaten track" af, stil en rustig met wonderlike uitsigte en swemplek.

Morne D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en 'n heerlike kuierhuis.

Gasvryheid puik met 'n baie goeie braaipak-aanbieding. Ons sal vir seker teruggaan as ons weer op ons jaarlikse vakansie gaan.

Jane M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M
Gesin met tieners

A great stopover off the main drag.

We enjoyed the scenery and tranquility, it really broke our journey.

Burt L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burt L
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek waar ons as gesin die natuur kon beleef!

Ons het baie lekker gekuier by Kareeplaas - jammer ons het net een aand gebly! Dis wonderlik skoon met alle nodige geriewe en vriendelike diens. Die eenheid is wel bietjie ver uit van die snelweg as jy net wil oorslaap en vinnig in die pad val die volgende oggend see toe, maar volgende keer sal ons vir 2 aande probeer bly!

Kareeplaas's terugvoer

Burt, dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal ook altyd kyk of ek kan afslag gee as julle meer as een aand bly. Groete

Kareeplaas
Daleen K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Asemrowend!

Die diens was uitstekend! Die slaapplek is netjies en skoon. Aandete was vyfster! Die swembad was verfrissend en die uitsig asemrowend! Sal beslis weer kom batterye herlaai hier. Lekker halfpad oorslaap op pad Mosselbaai toe.

Barbara V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsverkwikkende stilte.

Wonderlike naweek weg van alles wat kommer. Uitsig is ongelooflik mooi, heerlike swembad. Luukse huis met alles wat nodig is. Heerlike stapplekke. Baie vriendelike eienaars. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Kareeplaas's terugvoer

Dankie Barbara, dis altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Sien julle weer!

Kareeplaas
René J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal Kareeplaas vir enige iemand aanbeveel. Dit was so lekker en rustig. Ons gaan def weer kom.

Kareeplaas's terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Kareeplaas
Martinus B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B

Fantastic.

Beautiful setting. Beautiful view. Hospitality 100%. Ensure you travel with bakkie or SUV.

Kareeplaas's terugvoer

Hi Martinus, dankie vir die terugvoering.

Kareeplaas
Vanaf R5 400
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R5 400
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R5 400
per nag (vir 15 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareefontein-plaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0beccd58d0e42ac4d0cebd1eb964e20c56fa50a1b9cb107563f42e7666f81c44e682f4e02fed90502415bff1c2ee37220586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 400  per nag (vir 15 persone) 9 5 1 5 Kareefontein Farm Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.438004008145 25.461791202217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!