Kenton-on-Sea Akkommodasie by Kariega Game Reserve - River Lodge | LekkeSlaap
+22

Kariega Game Reserve - River Lodge

Wildsplaas
River Lodge Suite
Vanaf R11 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die River Lodge Suites is ruim, het lugversorging en is by 'n grasdak lodge langs die oewers van die Bosmanrivier. Die suites het elkeen 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Daar is verskeie doendinge by die rivier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alles ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R11 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Wildreservaat, 343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNDBmMmM0LTMzMDUtNDFlNi05YjIwLTgwNjU3ZDY3ZDlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 200  per nag (vir 2 persone) Kariega Game Reserve 343 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.644646 26.632994
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za