Sondagsriviervallei Akkommodasie by Kariega Game Reserve - Ukhozi Lodge | LekkeSlaap
+13

Kariega Game Reserve - Ukhozi Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Wildreservaat, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R11 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kariega Wildreservaat is in die Oos-Kaap geleë en strek oor 1000 hektaar ongerepte wildernis, waar die bekende Groot Vyf en 'n verskeidenheid voël- en wildspesies gevind kan word. Kariega is in familiebesit en word as 'n privaat wildreservaat bestuur. Die Afrika-vlaktes waarop die reservaat geleë is word gekenmerk deur indrukwekkende heuwels en dramatiese valleie. Dié geheime skatkis bied pragtige en dramatiese uitsigte en 'n oorvloed Afrika-wild.

Ukhozi Lodge vang die romanse en intimiteit van Afrika goed vas. Daar is 10 luukse houthut-suites, wat in die bosveld geleë is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, asook 'n privaat dek en plonspoel, wat panoramiese uitsigte oor die vallei bied. Die suite beskik oor lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Die lodge spog met unieke Afrika-styl sitkamers, 'n restaurant, asook 'n boma met 'n swembad buite. WiFi is by die lodge beskikbaar, maar nie in die suites nie. By die lodge kan gaste ontspan langs kampvure, 'n heerlike maaltyd geniet of sommer net deel in hul ervarings in die Afrika-bosveld.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kariega Wildreservaat, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R11 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Wildreservaat, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMjg1MmM3LTRlMGUtNDdmYy05ZGQ0LTI5NWEzZGY4ZjdmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 200  per nag (vir 2 persone) Kariega Game Reserve R343 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.591135544405 26.623499393463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za