Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarMichael Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir KarMichael Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein B
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en 'n goeie ervaring.

Nie geskik vir ouers met 'n 2-jarige nie. Kamer se dekor was baie mooi maar baie fyntjies. Ons het lekker warm en snoesig geslaap met ondervloerse verhitting, elektriese kombers. Daar was net nie 'n yskas vir ons om ons koue goedjies te kon stoor nie. Verder was dit mooi en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Saam met vriende

Pragtige plek, netjies en skoon, met 'n baie welkom ontvangs. Sal beslis aanbeveel.

Mooiste ligging en pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Hi Chaniti, thanks for the review. Nice to meet as well and glad you enjoyed the stay. Kevin

KarMichael Farm
Frances V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frances V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful - rooms echo. Insects at night.

Clean, welcoming, clear rules. Loadshedding! No info brochures in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Hi Frances
Yip load shedding a real pain. We do get schedules but they not always correct.
Normally whatsapp them to guests. Apologies if I did not get those to you.

KarMichael Farm
Erna P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met vriende

Tranquility.

Pragtige tuine en veilige omgewing. Ons huisie was perfek, netjies en skoon, smaakvol gemeubileer en met heerlike beddens en lekker storte met genoeg warm water. Ons het baie lekker gebly en kan KarMichael beslis aanbeveel. Eienaar het baie goeie kommunikasie met ons gehad en klomp lekker restaurante aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Erna
Thank you for taking the time to rate us. It is much appreciated.
Sorry that we were away, but glad the communications worked well.
Our team try hard to maintain standards and with COVID having smashed us hard, we had to adapt. Still a few more things to get back up to speed, but sincere and appreciative comments are always a good boost for us all.
Thank you

KarMichael Farm
Alan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan C
Gesin met tieners

Short but pleasant stay.

Our hosts were out, but Florence did a great job filling in. Was a lovely room in a superb setting. We enjoyed playing with Zoogie as a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Thank you Alan.
I am glad you enjoyed the stay and sorry we missed you.
Zoogy is a very attention seeking little Jack Russell.

KarMichael Farm
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf op die plaas met pragtige uitsig op die die plaasdam.

Die gasheer is aangenaam, vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Stunning

Baie rustige en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige landelike ligging.

Rose Cottage het seker die beste ligging. Vir die winter is betonvloere bietjie erg. Baie tegemoetkomende eienaar wat ons bespreking geskuif het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B
Saam met vriende

Awesome place.

Great rooms, food and hospitality, stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Thank you, Louie.
Always nice to meet new people and host them.
Glad you enjoyed the stay.
Kevin

KarMichael Farm
Thea V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Friendly, helpful service, home away from home, delicious breakfasts and beautiful surroundings.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Ons het in 'n ongelooflike mooi kamer gebly. Dit was rustig met 'n plaas-atmosfeer. Dankie, was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Jammer, geen Afrikaans! Alle gesprekke moes in Engels gevoer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Enkelreisiger

Pragtige ligging en uitstekende geriewe.

Besonders aangenaam en ons sal beslis weer daar oornag. Sal die verblyf aanbeveel aan enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinta G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek vir 'n paartjie! Vriendelike diens. Skoon verblyf. Veilig.

Ons het in die selfsorg Rose Cottage gebly. Dis 'n pragtige plaas, ryk aan voëls en vlinders. 'n Hoogtepunt vir ons was die kraanvoëls wat hulleself in die landerye tuismaak. Die plaas is net buite Himeville geleë en dis maklik om oral heen te gaan. Die mense was baie vriendelik en het gesorg dat ons genoeg hout gehad het en dat die plek skoon was wanneer ons teruggekom het ná ons dag se uitstappies. Toe hulle uitvind dat dit ons herdenking is het hulle ons met 'n sjampanje bederf. As jy van JHB se kant af kom stel Google Maps voor jy vat Nottingham Road af en ry dan met Lower Lotheni Road. Ons sou voorstel om eerder via Howick, Bulwer te ry, veral in die aand, want die pad is baie beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bram J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bram J
Saam met vriende

Perfect.

Ideal spot to recharge the batteries.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek.

Ideale plek om die battery te herlaai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesca S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anesca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het voldoen.

Die koue kraan in die kombuis het glad nie gewerk nie en alhoewel die verblyf pragtig en netjies was, was die plek nie noodwendig skoon nie. Die water waarin ons gebad het was ook bruin. Die badkamer deur maak moeilik oop en toe as gevolg van die gordyn by die venster wat reg by die badkamer deur is. Ek sou voorstel dat hulle 'n blind binne in die gordyn kosyn gebruik. Kevin was baie vriendelik en hulpvaardig. Die grond en chalets is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthin M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, heerlik en pragtig.

Baie skoon, heerlik en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Marthin, thank you for taking the time to review us. We enjoyed hosting you, and we hope that you will visit again.

KarMichael Farm
Susan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer met baie ruimte.

Kothuis is netjies en privaat. Die ligging is baie gerieflik om area en die Sanipas te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en lekker ontbyt.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable weekend, made even better due to the hospitality and excellent accomodation.

The accommodation was well appointed, clean, modern and very comfortable. The staff were friendly, accommodating and the breakfast was superb. I have no hesitation in recommending Kevin's establishment and will stay there next time I am up that way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KarMichael Farm se terugvoer

Sandy thank you for taking the time and making the effort to comment on your stay with us.
We are pleased that you found the place to your liking and enjoyed your breakfasts as well. I will pass onto the staff your kind remarks. They do truly appreciate the feedback

KarMichael Farm
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkR6KH8stnKW9LvXB7IdRSVzK6LdvB5jqkQK0m7SnnVMr6h8xAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Sani Road KarMichael Farm 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.735585438671 29.521516263485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem