Hooyvlakte-huis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pierre J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Nr. 1. Wonderlike huis en uitstaande diens. Enigste keuse vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Absoluut die moeite werd, 'n pragtige plek. Hierdie huis is nou 'n ordentlike plaashuis! Ons het baie lekker gebly, die plek was netjies en mooi skoon gelaat. Die lugversorgers in die kamers het baie goed gewerk, en ons was sommer baie gelukkig om melk en ys in die yskas te kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Dankie vir die mooi woorde en tyd en moeite om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg!

Marietha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely, will definitely stay there again! Very comfortable, beautifully traditional decorated house, well-equipped, generous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Thank you for the lovely review. We hope to be able to host you again in the future!

Marina E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Beautiful, spacious, comfortable and quiet house just off the main road. We had a great stay. The house was well appointed with lots of thoughtful touches. Great garden too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Dankie vir die tyd en moeite om ’n resensie te skryf, Marina! You are welcome back any day!

Wilna Holtzhausen H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ongelooflik! Voel of jy tuiskom na 'n uitputtende dag. So gerieflik en mooi. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Baie dankie, Wilna! Bly julle het lekker en gerieflik gebly by ons. Kom kuier weer!

Anina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal definitief weer gaan. Die huis was lieflik, rustige atmosfeer na 'n lang dag op die pad. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Dankie vir die gawe woorde, ons hoop ons kan julle weer huisves!

Wilna Holtzhausen H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik! Dit was ongelooflik lekker, so mooi en smaakvol. Braai was ekstra lekker met Karoo hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Baie dankie, Wilna, bly julle het ’n aangename ervaring gehad. Kom gerus weer!

Dries C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon. Keurig. Fantasties. Ons het heerlik gebly! Die huis is skoon, netjies en keurig gemeubileer! Die sak ys en komplimentêre bottel rooiwyn wat vir ons gewag het, was 'n groot bederf en getuig van puik kliëntediens. Hier kan mens lekker braai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Sjoe, dankie, Dries! Bly julle het lekker gebly en gekuier. Ons sien julle hopelik gou weer!

Suleen N
1 nag
5.0
Jan 2025

Die plek het ons asems weggeslaan. Wat 'n ongelooflike heerlike ervaring! Karoo Cottage getuig van ouwêreldse sjarme van buite in die keurige tuin, tot op die lieflike stoep en dwarsdeur die fantastiese interieur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Hooyvlakte-huis
Baie dankie vir die gawe woorde, Suleen! Ons hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms.

Francois V
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Baie lekker. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6709739cc8d5cb6c44cb54b476e0549e49e0d97389926a2b8928cf125dc810bdba215b0f75617472e86a8aadf9e488c25b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 20 Devenish Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.3452791 22.5830133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang