+25
Selfsorg in Beaufort-Wes

Hooyvlakte-huis

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hooyvlakte-huis bied lieflike selfsorgvakansieverblyf wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eiendom spog met 'n lieflike buitebraai-area.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Bad en 'n stort is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Dié kombuis het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek van die straat af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Debbie A
5.0
Heerlike wegbreek voor ons verder reis na ons vakansiebestemming. Lekker vakansie voor vakansiehuisie. Lekker gekuier saam ons volwasse kinders.
Des 2025
Clement V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons verblyf by Hooyvlakte-huis was baie lekker gewees. Alles wat ons nodig gehad het, was baie skoon en netjies.
Des 2025
Pierre J
Gesin met tieners
5.0
Nr. 1. Wonderlike huis en uitstaande diens. Enigste keuse vir die toekoms.
Des 2025
Andre N
Gesin met tieners
5.0
Absoluut die moeite werd, 'n pragtige plek. Hierdie huis is nou 'n ordentlike plaashuis! Ons het baie lekker gebly, die plek was netjies en mooi skoon...
Sien meer
Des 2025
Marietha D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, will definitely stay there again! Very comfortable, beautifully traditional decorated house, well-equipped, generous!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hooyvlakte-huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6709739cc8d5cb6c44cb54b476e0549e49e0d97389926a2b8928cf125dc810bdba215b0f75617472e86a8aadf9e488c25b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 20 Devenish Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.3452791 22.5830133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang