Karoo Farm
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 341, Erfdeel 3, Zwartkop, Verneukpan, 0157, Noord-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Karoo Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis buite Zwartkop in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n regte egte Karooplaas-vakansie soek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 7 gaste. Daar is rustieke meubels in die eenheid en die kothuis het plaasstyl dekor. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n bad in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek vir 6. Die eetarea het nog 'n etenstafel wet weer geskik is vir aandetes. Die sitarea het oorgenoeg sitplek waar gaste met 'n goeie boek kan ontspan en lei na 'n stoep. Buite is 'n groot braai waar gaste kan kuier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 341, Erfdeel 3, Zwartkop, Verneukpan, 0157, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 341, Erfdeel 3, Zwartkop, Verneukpan, 0157, Noord-Kaap