Karoo Hoogland Farm
17 gaste
7 slaapkamers
10 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Onderzandheuwel Farm, Middelpos, 8193, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoo Hoogland Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n skaapplaas in die skilderagtige Karoo, wat oor 2000 ha se ongerepte Karoo-bosveld strek.
Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers in verskeie eenhede. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamers is vir kinders geskik. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed, dubbelbed en 1 enkelbed, die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die TV-kamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea in die hoofhuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n pooltafel.
Buite is daar nog 'n eetarea, sitarea, boma, swembad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die Karoo.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Onderzandheuwel Farm, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Onderzandheuwel Farm, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang