LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Huisie | LekkeSlaap
+70

Karoo Huisie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Karoo Huisie is 'n klein tuinkothuisie in Vanderbijlpark. Die kothuis is apart van die hoofhuis en is in 'n tuin waar gaste heerlik kan ontspan en na die voëltjies kan luister.

Die kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 5 gaste. Die kothuis beskik oor 2 kamers. Een kamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea en 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond.

Albei kamers het lugversorging. Braaigeriewe word voorsien, maar gaste moet hul eie hout saambring. Daar is Netflix en Showmax en WiFi is beskikbaar. Gaste ontvang badhanddoeke en linne en daar is 'n wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek langs Karoo Huisie.

Vanderbijlpark bied 'n paar lekker doendinge, soos 'n skemerkelkie-vaart op die Vaalrivier, 'n besoek aan die Sharpeville Erfenisgebied of gholf speel by Emfuleni Gholflandgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Karoo Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Karoo Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx3LYJ33yifuy4OJQzaEgF6a7D1NbyQOyxKVWPuH03RAHXuhJt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 13 5 1 5 105 Beethoven Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.73659 27.82634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!