Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamer
Slegs verblyf
2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Gesinskamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Masserings en skoonheidsbehandelings vir dames is op aanvraag beskikbaar. Dit word in dieselfde huis, in 'n volledig toegeruste salonkamer, gedoen.
Sjampanje en blomme kan vooraf gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet teen 12:00 op die inklokdatum laat weet indien hulle troeteldiere saambring.
Indien gaste die 2-enkelbedkamer bespreek, moet hulle laat weet hoe hulle die beddens opgemaak wil hê teen 12:00 op die inklokdatum.
Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem