Karoo Nights

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe.

Akkommodasie is beskikbaar in 12 en suite-kamers of 3 ruim selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met stort en bad.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike TV-sitkamer in die hoofgebou, asook 'n gelisensieerde kroeg en pooltafel vir vermaak. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en kroegarea wat gedurende die wintermaande gebruik kan word.

Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word teen addisionele koste. Buite is daar 'n onderdak-braaiplek en braaipakke is te koop. Daar is 'n regte ou plaasdam om in af te koel en tennisbane met 'n gruisoppervlak wat gaste kan gebruik. Veilige onderdakparkeerplek is vir tot 12 mediumgrootte voertuie beskikbaar.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Nights gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za